Meganiese verwering

In teenstelling met chemiese verwering, waar die mineralogie van die gesteente verander, breek meganiese verwering die gesteentes in kleiner gedeeltes op sonder dat die mineralogie verander.

Meganiese verwering kan plaasvind d.m.v. prosesse soos vrieswerking (waar temperatuurverskille die gesteente laat swel en krimp, en sodoende a.g.v differensiële uitsetting laat breek), biologiese werking (bv. waar groeiende wortels die gesteentes kraak), drukverligting (waar gesteentes naby die oppervlak a.g.v. drukverligting breek, swaartekrag (kranse wat onder hulle eie gewig meegee), wind, riviere of branders (hoë energie omgewings wat die gesteentes stukkend breek), biologiese werking (wortels wat rotse stukkend breek). In die geval van erosie, word die materiaal verwyder, maar in die proses vind verwering ook plaas. Dit is belangrik om te besef dat verwering moet plaasvind voor erosie kan plaasvind, en dat beide prosesse gelyk kan plaasvind.

Meganiese verwering a.g.v. vrieswerking.

Faktore wat tipe verwering bepaal of beïnvloedwysig

Daar is 'n verskeidenheid faktore wat bepaal watter tipe verwering plaasvind, asook die tempo van verwering.

  • Klimaat
  • Tipe gesteente / Mineralogie
  • Topografie
  • Biologiese werking
  • Erosie
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media