Mateusz Morawiecki

Mateusz Morawiecki (gebore 20 Junie 1968) is 'n Poolse politikus, historikus en ekonoom en sedert Desember 2017 die eerste minister van Pole. Hy dien voorheen in die kabinet van eerste minister Beata Szydło as adjunkpremier, minister van finansies, en minister van ontwikkeling. Voor sy politieke loopbaan het Morawiecki 'n uitgebreide sakeloopbaan, waartydens hy onder andere voorsitter van die Bank Zachodni WBK van 2007 tot en met sy verkiesing tot die Sejm in 2015 was.

Mateusz Morawiecki
17de eerste minister van Pole
Termyn
11 Desember 2017 – 13 Desember 2023
PresidentAndrzej Duda
AdjunkPiotr Gliński
Jarosław Gowin
Beata Szydło
VoorgangerBeata Szydło
OpvolgerDonald Tusk
Minister van finansies
Termyn
28 September 2016 – 9 Januarie 2018
Eerste ministerBeata Szydło
VoorgangerPaweł Szałamacha
OpvolgerTeresa Czerwińska
Minister van ontwikkeling
Termyn
16 November 2015 – 9 Januarie 2018
Eerste ministerBeata Szydło
VoorgangerMaria Wasiak (infrastruktuur en ontwikkeling)
OpvolgerJerzy Kwieciński (beleggings en ontwikkeling)
Persoonlike gegewens
GeboreMateusz Jakub Morawiecki
20 Junie 1968 (1968-06-20) (55 jaar oud)
Wrocław, Pole
Politieke partyReg en Justisie
GadeIwona Morawiecka
Kinders4
FamilieledeKornel Morawiecki (vader)
OpvoedingUniversiteit van Wrocław (BA)
Universiteit van Wetenskap en Tegnologie van Wrocław
Universiteit van Ekonomie van Wrocław (MBA)
Universiteit van Hamburg
Universiteit van Basel (MAS)
WebwerfAmptelike webwerf

Biografiewysig

Morawiecki word gebore in Wrocław as seun van die dissident en natuurkundige Kornel Morawiecki, wat in die jare 1982-1992 leier was van die ondergrondse beweging Strydende Solidariteit (Solidarność Walcząca) en later herhaaldelik aan presidentsverkiesings deelgeneem het. In die jare tagtig raak die jonge Morawiecki ook self aktief in die ondergrondse verset en word hy, mede vanweë die aktiwiteite van sy vader, veelvuldig gearresteer. Na hoërskool studeer hy van 1987 tot 1992 geskiedenis aan die Universiteit van Wrocław. In 1995 behaal hy 'n diploma in Besigheidsadministrasie aan die Ekonomiese Universiteit van Wrocław. Daarnaas volg hy postdoktorale opleiding aan die universiteite van Hamburg en Basel, asook aan die Northwestern-universiteit in die Verenigde State.

Bronnewysig

  • "Kim jest kandydat na premiera Mateusz Morawiecki [SYLWETKA]". gazetaprawna.pl. 7 Desember 2017.
  • "Oficjalna strona Prezydenta Rzeczypospolitej Polskiej / Aktualności / Nominacje / Prezydent powołał rząd". 16 November 2015.

Galery van staatsbesoekewysig


Politieke poste
Voorafgegaan deur
Janusz Piechociński
Adjunkpremier van Pole
2015–2017
Opgevolg deur
Beata Szydło
Voorafgegaan deur
Maria Wasiak
Ministerie van ontwikkeling
2015–2018
Opgevolg deur
Jerzy Kwieciński
Voorafgegaan deur
Paweł Szałamacha
Minister van finansies
2016–2018
Opgevolg deur
Teresa Czerwińska
Voorafgegaan deur
Beata Szydło
Eerste minister van Pole
2017–2023
Opgevolg deur
Donald Tusk
Sittend
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media