Massaproduksie

Massaproduksie is die vervaardiging van groot hoeveelhede gestandardiseerde produkte op monteerlyne.

Die vervaardigingstegniek is veral deur Henry Ford gewild gemaak in die 20ste eeu, veral deur sy vervaardiging van die Ford Model T.

Tydens massaproduksie word daar tipies gebruik gemaak van spore of vervoerbande om gedeeltelik voltooide produkte na medewerkers te vervoer, wat eenvoudige en herhalende take verrig om baie hoë produksietempos per werker te verseker sodat hoë volume vervaardiging van goedkoop goedere verseker kan word. Massaproduksie is kapitaalintensief aangesien dit tot 'n groot mate van masjinerie gebruik maak relatief tot die aantal arbeiders. Met laer arbeidskostes en 'n vinniger produksietempo, word die vereiste kapitaal vermeerder maar lopende uitgawes verminder. Masjinerie wat benodig word om 'n massaproduksielyn op te stel is egter so duur dat daar verseker moet word dat die produk sukses sal behaal sodat die maatskappy verseker kan word van 'n goeie opbrengs op sy belegging. Masjinerie vir massaproduksie soos robotte en persmasjiene se installasiekostes is ook baie hoog. Massaproduksie is dus uiters geskik om groot, relatief homogene verbruikersgroepe te bedien wie se vraag na sodanige produkte lang produksielopies, wat die soort produksieproses vereis, sal regverdig.

Bronnewysig

  • Womack, Jones, Roos; The Machine That Changed The World, Rawson & Associates, New York. Gepubliseer deur Simon & Schuster, 1990.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media