Marius Barnard

Marius Barnard (3 November 1927 - 14 November 2014) was die jonger broer van prof. Chris Barnard, die bekende hartsjirurg. Barnard was 'n kardioloog in eie reg en was deel van sy broer se span tydens die eerste menslike hartoorplantings. Hy was ook die skepper van kritieke siekteversekering in 1983 nadat hy gesien het dat pasiënte nie hul lewenstyl as gevolg van die hoë koste van mediese sorg kon volhou nie.[1] Tussen 1980 en 1989 was hy 'n lid van die Suid-Afrikaanse parlement vir die Progressiewe Federale Party.

Marius Barnard
Marius Barnard in 1968
Gebore3 November 1927
Sterf14 November 2014 (op 87)
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Beroepkardioloog en politikus
EggenootInez
KindersAdam en twee dogters

Barnard is in 1927 op Beaufort-Wes in die Wes-Kaap gebore. Hy is op 14 November 2014 na 'n 17 jaar lange stryd met prostaatkanker in Hermanus oorlede. Hy was 87 jaar oud.[2]

Verwysingswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media