Manyame-moddervis

Die Manyame-moddervis (Labeo altivelis) is 'n varswater vis wat voorkom in die middel en onderste gedeelte van die Zambezirivier en die Pungwe-, Buzi- en Saverivier-stelsels. Buite Suider-Afrika kom die vis voor in sekere dele van die Kongorivier. In Engels staan die vis bekend as die Manyame labeo.

Manyame-moddervis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. altivelis
Binomiale naam
Labeo altivelis
W. K. H. Peters, 1852

Voorkomswysig

Die vis het 'n diep en ietwat plat lyf met 'n baie groot dorsale vin. Daar is rooi tuberkels op die snoet en 'n paar kort baarde om die mond. Die onvolwasse visse is silwerig met 'n groot swart kol op die basis van die stertvin. Die kleur van die volwasse visse wissel. Dit het 'n groenerige basis met helder pienkerige skubbe. Daar is 'n helder groen baan op die lyf agter die kieue deksel en die vis is silwer aan die onderkant. Die vinne is almal diep blougroen. Die vis word tot 400 mm lank en die Zimbabwe hengelrekord is 3.062 kg.

Habitatwysig

Die vis leef verkieslik in groot riviere maar word ook gevind in groot mere en damme. Hulle vreet alge. In die somer, na die reën, migreer hulle stroomop na kleiner sytakke om te broei.

Sien ookwysig

Bronwysig

Eksterne skakelwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media