Meitei

(Aangestuur vanaf Manipuri)

Meitei (ꯃꯩꯇꯩꯂꯣꯟ), ook Manipuri genoem, is 'n Tibeto-Birmaanse taal wat deur sowat 1,5 miljoen mense in Noordoos-Indië, Bangladesj en Mianmar gepraat word. Meitei is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi. Meitei word met die Meitei-alfabet, die Oostelike Nagari-alfabet of die Latynse alfabet geskryf. Dit is die amptelike taal van die deelstaat Manipur en staan vir amptelike doeleindes as Manipuri bekend. Daarbenewens word Meitei in die aangrensende deelstate Assam en Tripura gepraat.

Meitei, Manipuri
ꯃꯩꯇꯩꯂꯣꯟ
Gepraat in:Vlag van Indië Indië
Vlag van Bangladesj Bangladesj
Vlag van Mianmar Mianmar 
Gebied:Suid-Asië
Totale sprekers:1,5 miljoen[1]
Taalfamilie:Sino-Tibettaans
 Tibeto-Birmaans
  Meitei, Manipuri 
Skrifstelsel:Meitei-alfabet, Oostelike Nagari-alfabet, Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in:Vlag van Indië Indië[2]
Gereguleer deur:geen
Taalkodes
ISO 639-1:geen
ISO 639-2:mni
ISO 639-3:mni
Die woord "Meitei" in Meitei-skrif

Verwysingswysig

  1. (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Meitei". Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Julie 2019. Besoek op 25 Augustus 2018.
  2. (en) "The Constitution of India" (PDF). Regering van Indië, Departement van Reg en Justisie. 1 Desember 2007 [1950]. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 9 September 2014.

Eksterne skakelswysig

Wiki Baike
Sien gerus Wiki Baike se uitgawe in Meitei
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media