Malayalam

Drawidiese taal

Malayalam (മലയാളം, Malayāḷam, [maləjaːɭəm]) is 'n Drawidiese taal wat deur sowat 34 miljoen mense in Suidwes-Indië en Singapoer gepraat word. Malayalam is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstate en gebiede Kerala, Lakshadweep en Pondicherry. Malayalam is nou verwant aan Tamil en word in die Malayalam-skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.

Malayalam
മലയാളം Malayāḷam 
Uitspraak:[maləjaːɭəm]
Gepraat in:Vlag van Indië Indië
Vlag van Singapoer Singapoer 
Gebied:Suid-Asië
Totale sprekers:34 miljoen[1]
Taalfamilie:Drawidies
 Suid-Drawidies
  Tamil–Kannada
   Tamil–Kodagu
    Tamil–Malayalam
     Malayalam 
Skrifstelsel:Malayalam-skrif 
Amptelike status
Amptelike taal in:Vlag van Indië Indië[2]
Gereguleer deur:geen
Taalkodes
ISO 639-1:ml
ISO 639-2:mal
ISO 639-3:mal 
Verspreiding van Malayalam
Die woord "Malayāḷam" in Malayalam-skrif

Sien ookwysig

Verwysingswysig

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Malayalam" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Desember 2019. Besoek op 25 Augustus 2018.
  2. (en) "The Constitution of India" (PDF). Regering van Indië, Departement van Reg en Justisie. 1 Desember 2007 [1950]. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 9 September 2014.

Eksterne skakelswysig

Wiki Baike
Sien gerus Wiki Baike se uitgawe in Malayalam
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media