Magnesium-26

Magnesium-26 (chemiese notasie: 2612Mg) is 'n stabiele isotoop van magnesium. Dit is 'n taamlik seldsame isotoop.

Eienskappe

Algemeen

NaamMagnesium-26 
 
Protone12 
Neutrone14 
Kernspin0+[1] 
Massa-oorskot-16214,52 keV[1] 

Status

Statusstabiel[1] 
Relatiewe voorkoms11,01%[1]  

Neutrondiffraksie

koh. lengte4,98 fm  
inkoh. lengte0 fm  
koh. deursnee3 barn  
inkoh. deursnee0 barn  
absorpsiedeurnee[2]0,032 barn  

Navigasie

2512Mg2613Al
2612Mg2713Al
Lys van isotope
Portaal Chemie
Portaal Fisika

Radiometriese dateringwysig

Hierdie isotoop is die vervalproduk van die uitgestorwe isotoop aluminium-26 wat 'n halfleeftyd van 700 mj besit.Die verhouding van die isotope 26Mg/24Mg kan daardeur wissel afhanklik van die aanwesigheid van aluminium-26 in die verlede. Hierdie verhouding kan met die 26Mg/27Al-verhouding vergelyk word om die leeftyd van meteoriete te bepaal.[3]

NMRwysig

Hierdie isotoop se kernspin I=0 en dit is daardeur nie vir kernspinresonansie geskik nie.

Isotoopverhoudingswysig

Die δ26Mg-isotoopverhouding word in die geochemie gebruik om die poriewater van neerslae in die see en die oseaan te bestudeer. Dit kan wissel van -2,56 tot +1,13 ‰ Reënwater, gemeet in Santa Cruz, Kalifornië het 'n waarde van -0,79±0,05 wat gelyk is aan die oseaanwater s'n, maar in die Alpe is waardes van -1,59 tot -1,29 gemeet. In gesteentes kan die afwyking nog baie groter wees. In monsters wat volop kalsiet bevat, word waardes van -5,57 tot -1,04 ‰ aangetref.[4]

Die standaard wat vandag gebruik word word DSM3 genoem. Dit is 'n oplossing van magnesiumnitraat in water. 'n Standaard wat lank gebruik is, is NIST SRM 80. In 2003 is dit afgeskaf omdat dit blyk dat dit nie heeltemal homogeen is nie.[5]

Verwysingswysig

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 The NUBASE evaluation of nuclear and decay properties G. Audi, O. Bersillon, J. Blachot, A.H. Wapstra IUPAC
  2. Vir neutrone met snelheid 2200 m/s
  3. NASA 1993
  4. Non-Traditional Stable Isotopes Fang-Zhen Teng, James Watkins, Nicolas Dauphas Walter de Gruyter GmbH & Co KG, 2017, ISBN 3-11-054563-2,ISBN 9783110545630
  5. CIAAW IUPAC
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media