Lys van myne in Suid-Afrika

Wikimedia lysartikel

Hierdie lys van myne in Suid-Afrika omvat werkende, geslote en toekomstige myne in die land en is gerangskik volgens die primêre uitvoermineraal. Vir praktiese doeleindes kan die lys ook klip-, marmer- en ander steengroewe insluit.


Goud

MynProduk(te)KoördinateNaaste dorpProvinsieEienaarDatumsKommentaar
MponengGoudCarletonvilleGautengHarmony[1]?–hede
BeatrixGoudWelkomVrystaatSibanye Stillwater?–hedeminerale reserwes van 1,23 miljoen oz (2018), leeftyd van myn 2023[2]
DriefonteinGoudCarletonvilleGautengSibanye Stillwater?–hedeminerale reserwes van 3,32 miljoen oz (2018), leeftyd van myn 2030[2]
KloofGoudWestonariaGautengSibanye Stillwater?–hedeminerale reserwes van 5,58 miljoen oz (2018), leeftyd van myn 2032[2]
DRDGoldGoudSibanye Stillwater (38%)?–hedeOppervlakherwinningsoperasies
CookeGoud, UraanCarletonvilleGautengSibanye Stillwater?–hedeminerale reserwes van 6,44 miljoen oz (2018)[2]
South Deep JV SLPGoudWestonariaGautengGold Fields?–hedeminerale reserwes van 56,2 miljoen oz (2018)[3]

Diamante

MynProduk(te)KoördinateNaaste dorpProvinsieEienaarDatumsKommentaar
BakendiamantmynDiamanteLaer OranjerivierTrans Hex?–hedeWaarskynlike reserwes is 21.2 miljoen kubieke meter erts teen 'n ertsgraad van 1,69 karaat (338 mg) per 100 kubieke meter (3.38 mg/m3). Daar is 'n vermorsingsklipoorlaai van ongeveer 33 miljoen kubieke meter.
DutoitspanmynDiamanteKimberleyEen van die vroegste diamantmynkampe in Kimberley
KoffiefonteinmynDiamanteKimberleyDe Beers1870-2006?
Finsch-diamantmynDiamantePostmasburgPetra Diamonds1967-hede?
VoorspoeddiamantmynDiamante27°23′53.3″S 27°12′12.1″O / 27.398139°S 27.203361°O / -27.398139; 27.203361KroonstadDe Beers1906-hede
Venetia-diamantmynDiamante22°26′02″S 29°18′50″O / 22.43389°S 29.31389°O / -22.43389; 29.31389AlldaysDe Beers1992-hede
JagersfonteinmynDiamante29°45′55″S 25°25′8″O / 29.76528°S 25.41889°O / -29.76528; 25.41889Jagersfontein1870-1971

Steenkool

MynProduk(te)KoördinateNaaste dorpProvinsieEienaarDatumsKommentaar
GrootegelukmynSteenkoolLimpopoEXXARO?–hede
LeeuwpanmynSteenkoolMpumalangaEXXARO1995-Hede
Tshikondeni-mynSteenkoolLimpopoEXXARO?–hede
Mafube-steenkoolSteenkoolMpumalangaEXXARO?–hede
Mafube joint venture (JV)2SteenkoolMpumalangaEXXARO?–hede
Iyanda-mynSteenkoolMpumalangaEXXARO?–hede
Exxaro reductantsSteenkoolLimpopoEXXARO?–hede
ArnotmynSteenkoolMpumalangaEXXARO?–hede
MatlamynSteenkoolMpumalangaEXXARO?–hede
North Block ComplexSteenkoolMpumalangaEXXARO?–hede
New Clydesdale-mynSteenkoolMpumalangaEXXARO?–hede

Yster

MynProduk(te)KoördinateNaaste dorpProvinsieEienaarDatumsKommentaar
Khumani-mynYsterKathuAssmang
Beeshoek-mynYsterPostmasburgNoord-Kaap

Mangaan

MynProduk(te)KoördinateNaaste dorpProvinsieEienaarDatumsKommentaar
Black Rock-mynMangaan27° 7' 59'' S , 22° 49' 59'' ONoord-KaapAssociated Manganese Mines of South Africa, Ltd.

Uraan

MynProduk(te)KoördinateNaaste dorpProvinsieEienaarDatumsKommentaar
Beaufort-Wes-mynUraanWes-Kaap
Beisa-Noord-mynUraanGauteng
Buffelsfontein-mynUraanGauteng
Springbokvlakte-mynUraanLimpopo

Vanadium

MynProduk(te)KoördinateNaaste dorpProvinsieEienaarDatumsKommentaar
VametcoVanadiumBritsNoordwesBushveld Vanadium[4][5]
Mokopane-mynVanadiumMokopaneNoordwesBushveld Vanadium[4][5]

Noemenswaardige myne

Verwysings

  1. "AngloGold sells world's deepest gold mine in South Africa exit". Financial Times. 12 Februarie 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Februarie 2020. Besoek op 10 Julie 2020.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 "SA gold operations". Sibanye-Stillwater (in Engels). 25 April 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2020. Besoek op 15 Desember 2019.
  3. "South Africa Region - Operations". Gold Fields (in Engels). 31 Januarie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Mei 2019. Besoek op 15 Desember 2019.
  4. 4,0 4,1 "Bushveld Vanadium – Bushveld Minerals". Bushveld Minerals – An Integrated Vanadium Producer (in Engels). 1 Mei 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 April 2020. Besoek op 15 Desember 2019.
  5. 5,0 5,1 "Bushveld Minerals ready to ride the vanadium demand wave". Miningreview.com (in Engels). 20 April 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Desember 2019. Besoek op 15 Desember 2019.

Lys van myne in Suid-Afrika: Wikimedia lysartikel

Hierdie lys van myne in Suid-Afrika omvat werkende, geslote en toekomstige myne in die land en is gerangskik volgens die primêre uitvoermineraal. Vir praktiese doeleindes kan die lys ook klip-, marmer- en ander steengroewe insluit.