Lys van landskakelkodes

Wikimedia lysartikel

Hierdie artikel is 'n lys van landskakelkodes soos gedefinieer deur ITU-T aanbeveling E.164.

Wêreldkaart met landskakelkodes

Oorsigwysig

+0: Nie in gebruik nie
+1: NANP+1: VSA, CA+1 242: BS
+1 246: BB
+1 264: AI
+1 268: AG
+1 284: VG
+1 340: VI
+1 345: KY
+1 441: BM
+1 473: GD
+1 649: TC
+1 664: MS
+1 670: MP
+1 671: GU
+1 684: AS
+1 758: LC
+1 767: DM
+1 784: VC
+1 787: PR
+1 809: DO
+1 829: DO
+1 868: TT
+1 869: KN
+1 876: JM
+1 939: PR
+20: EG

+210: --

+211: SS

+212: MA, EH

+213: DZ

+214: --

+215: --

+216: TN

+217: --

+218: LY

+219: --

+220: GM

+221: SN

+222: MR

+223: ML

+224: GN

+225: CI

+226: BF

+227: NE

+228: TG

+229: BJ

+230: MU

+231: LR

+232: SL

+233: GH

+234: NG

+235: TD

+236: CF

+237: CM

+238: CV

+239: ST

+240: GQ

+241: GA

+242: CG

+243: CD

+244: AO

+245: GW

+246: IO

+247: AC

+248: SC

+249: SD

+250: RW

+251: ET

+252: SO, QS

+253: DJ

+254: KE

+255: TZ

+256: UG

+257: BI

+258: MZ

+259: --

+260: ZM

+261: MG

+262: YT, RE, TF

+263: ZW

+264: NA

+265: MW

+266: LS

+267: BW

+268: SZ

+269: KM

+27: ZA+28: Not used

+290: SH, TA

+291: ER

+292: --

+293: --

+294: --

+295: --

+296: --

+297: AW

+298: FO

+299: GL

+30: GR+31: NL+32: BE+33: FR+34: ES, EA, IC

+350: GI

+351: PT

+352: LU

+353: IE

+354: IS

+355: AL

+356: MT

+357: CY

+358: FI, AX

+359: BG

+36: HU

+370: LT

+371: LV

+372: EE

+373: MD

+374: AM, QN

+375: BY

+376: AD

+377: MC

+378: SM

+379: VA

+380: UA

+381: RS

+382: ME

+383: --

+384: --

+385: HR

+386: SI

+387: BA

+388: EU

+389: MK

+39: IT, VA
+40: RO+41: CH

+420: CZ

+421: SK

+422: --

+423: LI

+424: --

+425: --

+426: --

+427: --

+428: --

+429: --

+43: AT+44: GB, GG, IM, JE+45: DK+46: SE+47: NO, SJ+48: PL+49: DE

+500: FK

+501: BZ

+502: GT

+503: SV

+504: HN

+505: NI

+506: CR

+507: PA

+508: PM

+509: HT

+51: PE+52: MX+53: CU+54: AR+55: BR+56: CL+57: CO+58: VE

+590: GP

+591: BO

+592: GY

+593: EC

+594: GF

+595: PY

+596: MQ

+597: SR

+598: UY

+599: AN

+60: MY+61: AU, CX, CC+62: ID+63: PH+64: AQ, NZ+65: SG+66: TH

+670: TL

+671: --

+672: AQ, NF

+673: BN

+674: NR

+675: PG

+676: TO

+677: SB

+678: VU

+679: FJ

+680: PW

+681: WF

+682: CK

+683: NU

+684: --

+685: WS

+686: KI

+687: NC

+688: TV

+689: PF

+690: TK

+691: FM

+692: MH

+693: --

+694: --

+695: --

+696: --

+697: --

+698: --

+699: --

+7: RU, KZ

+800: XT

+801: --

+802: --

+803: --

+804: --

+805: --

+806: --

+807: --

+808: XS

+809: --

+81: JP+82: KR+83: Nie gebruik nie+84: VN

+850: KP

+851: --

+852: HK

+853: MO

+854: --

+855: KH

+856: LA

+857: --

+858: --

+859: --

+86: CN

+870: XN

+875: --

+876: --

+877: --

+878: XP

+879: --

+880: BD

+881: XG

+882: XV

+883: XL

+884: --

+885: --

+886: TW

+887: --

+888: XD

+889: --

+89: Nie gebruik nie
+90: TR, QY+91: IN+92: PK+93: AF+94: LK+95: MM

+960: MV

+961: LB

+962: JO

+963: SY

+964: IQ

+965: KW

+966: SA

+967: YE

+968: OM

+969: --

+970: PS

+971: AE

+972: IL, PS

+973: BH

+974: QA

+975: BT

+976: MN

+977: NP

+978: --

+979: XR

+98: IR

+990: --

+991: XC

+992: TJ

+993: TM

+994: AZ, QN

+995: GE

+996: KG

+997: --

+998: UZ

+999: --

In dieptewysig

Sone 1 – Noord-Amerikaanse Nommerplangebiedwysig

Gebiede in die Noord-Amerikaanse Nommerplangebied (NANPA) word skakelkodes toegeken asof hulle almal gebiede binne een land is. Die onderstaande kodes in die formaat +1-XXX verteenwoordig die skakelkode XXX binne die +1 NANPA Sone — nie 'n aparte landkode nie. Byvoorbeeld, die skakelkode vir Guam is +1 (die NANPA landkode) gevolg deur die gebiedskode 671 — nié +671 of +1671 nie.

  • Baie, maar nie alle, Karibiese nasies, met areakodes:

Sone 2 – Meestal Afrika, sommige Atlantiese eilandewysig

  • +210 – nie toegeken
  • +214 – nie toegeken
  • +215 – nie toegeken
  • +217 – nie toegeken
  • +219 – nie toegeken
  • +259 – nie toegeken, was vir Zanzibar bedoel maar is nooit geïmplimenteer nie - sien 255 Tanzanië
  • +28x – nie toegeken
  • +292 – nie toegeken
  • +293 – nie toegeken
  • +294 – nie toegeken
  • +295 – gestaak (was aan San Marino toegeken, sien +378)
  • +296 – nie toegeken

Sone 3 – Europawysig

Oorspronklik is groter lande, soos Frankryk, tweesyferkodes toegeken (om te kompenseer vir hulle gewoonlik langer binnelandse nommers) en kleiner lande soos Ysland, is driesyferkodes toegeken; sedert die 1980's kry alle nuwe toekennings egter driesyferkodes ongeag lande se groottes.

  • +377 – Monaco, en word ook tans deur selfoonnetwerke in Kosovo gebruik.
  • +38 – beëindig (was toegeken aan Joego-Slawië voor dit ontbind is)
  • +384 – nie toegeken
  • 388 – gedeelde kode vir groepe nasies
    • 388 3 – Europese Telephoonnommering Ruimte - Europa-wye dienste

Sone 4 – Europawysig

  • +422 – nie toegeken
  • +424 – nie toegeken
  • +425 – nie toegeken
  • +426 – nie toegeken
  • +427 – nie toegeken
  • +428 – nie toegeken
  • +429 – nie toegeken

Sone 5 – Latyns-Amerika en die Karibbiese gebiedwysig

Sone 6 – Suidoos-Asië en Oseaniëwysig

  • +670 – Oos-Timor – was vroeër Noordmarianaeilande wat nou in NANPA as kode +1-670 ingesluit is (Sien Sone 1, bo)
  • +671 – was vroeër in Guam gebruik - Nou ingesluit inb NANPA as kode +1-671 (Sien Sone 1, bo)
  • +684 – was te vore Amerikaans Samoa – Nou ingesluit in NANPA as kode +1-684 (Sien Sone 1, bo)
  • +688 – Tuvalu (Ellice-eilande)
  • +693 – nie toegeken
  • +694 – nie toegeken
  • +695 – nie toegeken
  • +696 – nie toegeken
  • +697 – nie toegeken
  • +698 – nie toegeken
  • +699 – nie toegeken

Sone 7 – Rusland en Kazakstanwysig

Sone 8 – Oos-Asië en Spesiale Dienstewysig

  • +800 – Internasionale tolvrye nommer (UIFN)
  • +801 – nie toegeken
  • +802 – nie toegeken
  • +803 – nie toegeken
  • +804 – nie toegeken
  • +805 – nie toegeken
  • +806 – nie toegeken
  • +807 – nie toegeken
  • +808 – gereserveer vir Gedeelde Koste Dienste
  • +83x – nie toegeken
  • +851 – nie toegeken
  • +854 – nie toegeken
  • +857 – nie toegeken
  • +858 – nie toegeken
  • +859 – nie toegeken
  • +870 – Inmarsat "SNAC" diens
  • +875 – gereserveer vir Maritieme Mobiele diens
  • +876 – gereserveer vir Maritieme Mobiele diens
  • +877 – gereserveer vir Maritieme Mobiele diens
  • +878 – Universele Persoonlike Telekommunikasiedienste
  • +879 – gereserveer vir nasionale nie-kommersiële doeleindes
  • +881 Globale Mobiele Satellietstelsel
  • +882 – Internasionale Netwerke
  • +883 – Internasionale Netwerke
  • +884 – nie toegeken
  • +885 – nie toegeken
  • +887 – nie toegeken
  • +888 – Telekommunikasie vir rampverligting deur OCHA
  • +889 – nie toegeken
  • +89x – nie toegeken

Sone 9 – Wes-, Suid- en Sentraal-Asië, Midde-Oostewysig

  • +969 – was te vore die Demokratiese Volksrepubliekvan Jemen - nou verenig onder 967 Jemen (voorheen Jemen Arabiese Republiek)
  • +978 – nie toegeken – oorsponklik aan Dubai toegeken, nou gedek deur 971
  • +979 – Internasionale Premietariefdiens – aanvanklik toegeken aan Aboe Dhabi, nou gedek deur 971
  • +990 – nie toegeken
  • +991 – Internasionale Telekommunikasie Publieke Korrespondensie Diensproef (ITPCS)
  • +997 – nie toegeken
  • +999 – gereserveer vir toekomstige globale dienste

Sone 0 – nie toegekenwysig

Liggings met geen landkodewysig

  • Antarktika--, Skakelkode hang af van die ouerland van elke basis, bv. McMurdo Station en Scott Base is deur Nieu-Seeland.
  • Pitcairn Eiland (geen verbindings aan plaaslike telefoonnetwerk nie; slegs satellietfone is skakelbaar)
  • Somaliland ('n De facto onafhanklike ligging, gebruik 252 vir Somalië)
  • Wes-Sahara (Marokkaansbeheerde gebiede gebruik 212)

Geskiedeniswysig

CCITT, die voorganger van die ITU Telekommunikasie Standardisasiesektor (ITU-T), het die eerste formele lys landskodes ontwikkel. Hierdie lys is ingesluit in die 1964 CCITT Blue Book, as een van die internasionale telekommunikasie aanbevelings, wat later ITU-T aanbeveling E.164 sou word.

'n Vroeëre stelsel kodes vir Europese gebruik is in die 1960 CCITT Red Book genoem. Sommige van die landkodes is behou in die CCITT landkodetoekenning en bly steeds in plek (bv. Frankryk +33, Verenigde Koninkryk +44).

Eksterne skakelswysig


🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media