Lys van Suid-Afrikaanse opposisieleiers

Wapen van Suid-Afrika.png
Suid-Afrikaanse politiek
Parlement van Suid-Afrika
Nasionale Vergadering
Nasionale Raad van Provinsies
President
Adjunkpresident
Ministers
Speaker van die Nasionale Vergadering
Opposisieleier
Politici
Politieke partye
Konstitusionele Hof
Appèlhof
Hooggeregshof
Verkiesings

Hierdie is 'n lys van Suid-Afrikaanse opposisieleiers.

John Steenhuisen, Suid-Afrika se huidige opposisieleier.

Die huidige opposisieleier van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika is John Steenhuisen van die Demokratiese Alliansie (DA). Hy volg die DA se vorige opposisieleier, Mmusi Maimane op nadat Maimane van die amp bedank het.


#LeierPolitieke partyTermyn
1SirLeanderStarrJameson.jpgLeander Starr JamesonUnionisteparty1910–1912
2SirThomasSmartt.jpgThomas SmarttUnionisteparty1912–1920
3JBM Hertzog.jpgJ. B. M. HertzogNasionale Party1920–1924
4Jan Christiaan Smuts.jpgJan SmutsSuid-Afrikaanse Party1924–1933
vakant1933–1934
5DFMalanPortret.jpgD. F. MalanGesuiwerde Nasionale Party1934–1940
(3)JBM Hertzog.jpgJ. B. M. HertzogHerenigde Nasionale Party1940
(5)DFMalanPortret.jpgD. F. MalanHerenigde Nasionale Party1940–1948
(4)Jan Christiaan Smuts.jpgJan SmutsVerenigde Party1948–1950
6KoosStrauss.jpgJ. G. N. StraussVerenigde Party1950–1956
7Sir De Villiers Graaff.jpgSir De Villiers GraaffVerenigde Party1956–1977
8Coat of Arms of South Africa (1932-2000).svgRadclyffe CadmanNuwe Republiek Party1977
9Colin Eglin 1958.jpgColin EglinProgressiewe Federale Party1977–1979
10Coat of Arms of South Africa (1932-2000).svgFrederik van Zyl SlabbertProgressiewe Federale Party1979–1986
(9)Colin Eglin.jpgColin EglinProgressiewe Federale Party1986–1987
11Andries Treurnicht.jpgAndries TreurnichtKonserwatiewe Party1987–1993
12Coat of Arms of South Africa (1932-2000).svgFerdinand HartzenbergKonserwatiewe Party1993–1994
vakant1994–1996
De factoConstand Viljoen 1984.jpgConstand ViljoenVryheidsfront1994-1996
13Frederik Willem de Klerk.jpgF. W. de KlerkNasionale Party1996–1997
14Marthinus van Schalkwyk crop.jpgMarthinus van SchalkwykNuwe Nasionale Party1997–1999
15Tony Leon in 2021 (cropped).jpgTony LeonDemokratiese Party1999–2000
(15)Demokratiese Alliansie2000–2007
16Sandra BothaDemokratiese Alliansie2007–2009
17Athol Trollip DA MP.jpgAthol TrollipDemokratiese Alliansie2009–2011
18Lindiwe Masibuko DA MP.jpgLindiwe MazibukoDemokratiese Alliansie2011–2014
19Mmusi Maimane (cropped).jpgMmusi MaimaneDemokratiese Alliansie2014–2019
20John Steenhuisen DA MP.jpegJohn SteenhuisenDemokratiese Alliansie2019–

Verwysings

  • (en) The South African Constitution, deur H.J. May (3rd uitgawe 1955, Juta & Co)
  • (en) Keesing's Contemporary Archives, verskeie volumes
  • (en) Smuts: A Reappraisal, deur Bernard Friedman (George, Allen & Unwin 1975) ISBN 0-04-920045-3
  • (en) South Africa 1982 Official Yearbook of the Republic of South Africa, gepubliseer deur Chris van Rensburg Publikasies

Lys van Suid-Afrikaanse opposisieleiers

Hierdie is \'n lys van Suid-Afrikaanse opposisieleiers.