Lys van Griekse mitologiese figure

Wikimedia lysartikel

Die Griekse mitologiese figure is die gode, halfgode, helde en ander wesens uit die Griekse mitologie. Hier volg ’n alfabetiese lys, ingedeel volgens status of die deel van die natuur waaraan hulle verwant was.

Die Olimpiese en ander belangrike gode

 
Zeus as die Jupiter de Smyrne (tans in die Louvre).
  • Afrodite (liefde, vrugbaarheid, skoonheid en beskermer van die plante- en dierewêreld)
  • Apollo (orakel; siektes en gesondheid, musiek )
  • Ares (oorlog en krygslus)
  • Artemis (maan, jag, maagde, wilde diere en kuisheid, maar ook vrugbaarheid)
  • Atena (wysheid, strategie, krygskuns en handwerk)
  • Demeter (landbou en graan)
  • Dionusos (wyn en feeste)
  • Eileitia (geboorte)
  • Hades (dood, rykdom en kosbare metale; god van die onderwêreld)
  • Hebe (jeugdigheid)
  • Helios (son)
  • Hefaistos (grofsmede, vuur en ambagte)
  • Hera (vrou van Zeus; godin van die huwelik en vroue)
  • Hermes (handel, verkeer, diewe; boodskapper van die gode)
  • Hestia (haard en familie)
  • Iris (reënboog)
  • Maia
  • Pan (woud, herders en musiek)
  • Persefone
  • Poseidon (see en aardbewings)
  • Zeus (oppergod; hemel en aarde)

Die oergode

 
Gaia, die aarde.

Die Titane

 
Atlas en Herakles, op ’n vaas van omstreeks 490-480 v.C. (Nasionale Argeoliese Museum, Athene.

Sterflike helde of halfgode

 
Herkules met ’n appel van die Hesperides.

See- en riviergode

Elke stuk water, of dit ’n rivier, see of fontein was, het sy eie god of godin gehad. So kon ’n rivier in ’n bepaalde mite verpersoonlik word.

 
Tetis, moeder van Achilles.

Windgode

Verpersoonlikte konsepte

 
Chronos aan die slaap op ene Georg Wolff se graf.

Die Grasieë

 
Die Drie Grasieë van Sandro Botticelli se skildery Primavera in die Uffizi-galery.

Die seisoene (Horai)

Die skikgodinne (Moirai)

Die muses

Forkeïede

Die Graias

Die Gorgone

 
Die kop van Meduasa: Tête de Méduse, deur Peter Paul Rubens (1618).

Nimfe

Die siklope (eenoë)

 
Le Cyclope, Odilon Redon (1840–1916).

Die honderdhandiges

Die Gigante

Sien ook

Verwysings

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Nederlandse Wikipedia-artikel nl:Lijst van Griekse goden

Lys van Griekse mitologiese figure: Wikimedia lysartikel

Die Griekse mitologiese figure is die gode, halfgode, helde en ander wesens uit die Griekse mitologie. Hier volg ’n alfabetiese lys, ingedeel volgens status of die deel van die natuur waaraan hulle verwant was.