Luis Fernando Verissimo

Brasiliaanse skrywer

Luis Fernando Verissimo

Luis Fernando Verissimo

Brasiliaanse skrywer


Literêre genres

Satire
Misdaadromans
Reisverhale
Strokiesverhale


Beduidende werke

O Popular
A Grande Mulher Nua
Amor Brasileiro
Ed Mort e Outras Histórias
Sexo na Cabeça
O Analista da Bagé
O Gigolo das Palavras
A Velhinha de Taubaté
A Mulher do Silva
O Rei do Rock
A Mãe de Freud
O Marido do Dr. Pompeu
O Jardim de Diabo
Orgias
O Suicida e o Computador
Comédias da Vida Privada – 101 crônicas escolhidas
Novas Comédias da Vida Privada
A Versão dos Afogados
Comédias para se Ler na Escola
Banquete com os Deuses


Handtekening

Luis Fernando Verissimo, gebore op 26 September 1936 in Porto Alegre (deelstaat Rio Grande do Sul), is 'n Brasiliaanse skrywer wat sedert die vroeë 1970's met sy satiriese kortverhale, later ook met romans en reisverhale bekendheid verwerf het. Verissimo het sy kinderjare in die Verenigde State deurgebring en ook as tiener drie jaar daar gebly - 'n ervaring wat hy in sommige van sy werke behandel.

In Brasilië is Verissimo met sy kronieke en kortverhale, wat daagliks in 'n aantal koerante verskyn, en meer as sestig gepubliseerde werke een van die gewildste hedendaagse skrywers. Oor 'n tydperk van twintig jaar het hy daarnaas die strokiesprent As Cobras geteken waarin slange as hoofkarakters oor allerlei onderwerpe gesels - die oneindige heelal, sokker en politiek.Vertalings van sy werke sluit 'n aantal misdaadromans in wat op literêre raaisels baseer. Veríssimo het hom daarnaas as spotprenttekenaar, toneel- en draaiboekskrywer en saxofonis bekwaam. Hy is die seun van Érico Verissimo, 'n bekende skrywer van sages.


🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media