Lugtemperatuur

Lugtemperatuur is die meting van hoe koud of warm die lug is. Die son is die bron van alle hitte-energie. Die son se energiegolwe beweeg deur die atmosfeer sonder om dit te verhit. Wanneer hierdie golwe die aarde bereik, absorbeer die grond die energie in die vorm van hitte en straal dit terug na die atmosfeer. Die atmosfeer word dus van onder af verhit.

'n Termometer is 'n instrument wat lugtemperatuur meet. Temperatuur word gewoonlik in grade Celsius (°C) aangegee. Maksimum- en minimumtermometers word algemeen gebruik. Dit is termometers wat in pare gebruik word, met merkers wat die hoogste en laagste temperatuur aandui. Hierdie termometers moet telkens nadat die temperature gemeet is, weer teruggestel ("reset") word sodat hulle gereed is vir 'n volgende lesing. Die maksimumtermometer is 'n kwik-in-glas-termometer omdat kwik geskik is om hoë temperature mee te meet. Die minimumtermometer is 'n alkohol-in-glas-termometer omdat alkohol geskik is om lae temperature mee te meet. 'n Termograaf meet die lugtemperatuur op 'n voortdurende basis.

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media