Luba-Kasai

Luba-Kasai (Ciluba of Tshiluba) is 'n Bantoetaal in Sentraal-Afrika wat deur sowat 7,1 miljoen mense gepraat word. Dit vorm saam met Kongo, Lingala en Swahili die nasionale tale van die Demokratiese Republiek die Kongo,[4] naas die amptelike taal Frans.

Luba-Kasai
Ciluba, Tshiluba
Gepraat in:Flag of the Democratic Republic of the Congo Demokratiese Republiek die Kongo 
Gebied:Kongorivier
Totale sprekers:7,1 miljoen[1]
Taalfamilie:Niger-Kongo
 Atlanties-Kongo
  Volta-Kongo
   Benue-Kongo
    Bantoid
     Suidelike Bantoid
      Bantoetale
       Luba
        Luba-Kasai 
Skrifstelsel:Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in:Flag of the Democratic Republic of the Congo Demokratiese Republiek die Kongo (nasionale taal)[2][3]
Gereguleer deur:geen
Taalkodes
ISO 639-1:geen
ISO 639-2:lua
ISO 639-3:lua
Verspreiding van      Luba-Kasai en      Luba-Katanga in die Demokratiese Republiek van die Kongo.

Luba-Kasai het in Sentraal-Afrika langs die Kongorivier ontstaan en word deur die Luba- en Lulua-volke in die sentrale suide van die Demokratiese Republiek die Kongo gepraat. Die taal is verder deur Frans en Swahili beïnvloed en het verskeie leenwoorde opgeneem. Luba-Kasai beskik oor die wêreld se moeilikste woord om te vertaal: Ilunga, wat "'n persoon wat gereed is om enige misbruik vir die eerste keer te vergewe, dit 'n tweede keer te verdra, maar nooit 'n derde keer nie" beteken.[5]

Verwysingswysig

  1. (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Luba-Kasai". Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 17 Januarie 2019.
  2. (en) "The Constitution of the Democratic Republic of the Congo, 2005" (PDF). constitutionnet.org. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 16 Julie 2019. Besoek op 17 Januarie 2019.
  3. (fr) "Congo-Kinshasa". Universiteit van Laval. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 November 2019. Besoek op 17 Januarie 2019.
  4. (en) "Tshiluba". Omniglot. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 17 Januarie 2019.
  5. (en) "Congo word 'most untranslatable'". BBC. 22 Junie 2004. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Oktober 2019. Besoek op 17 Januarie 2019.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media