Lotaringe

Administratiewe gewes (région) van Frankryk

Hierdie artikel handel oor die voormalige Franse geweste Lorraine. Vir ander artikels oor Lorraine, sien Lorraine (dubbelsinnig).
Lotaringe

Vlag van LotaringeWapen van Lotaringe

Die ligging van Lotaringe
DépartementsMeurthe-et-Moselle (54),
Meuse (55),
Moselle (57),
Vosges (88)
PrefektuurMetz
Bevolking2 346 361 inw.
(2008)
Bevolkingsdigtheid100 inw./vk km
Oppervlakte23 547 vk km
Arrondissemente19
Kantons157
Munisipaliteite2 337
President van
Gewestelike Raad
Jean-Pierre Masseret (SP)

Lotaringe of Lotharinge (Frans en Engels: Lorraine, Duits: Lothringen, Nederlands: Lotharingen) was een van die voormalige 27 Franse administratiewe geweste (Frans: régions) wat ingevolge die instelling van die geweste in 1956 opgerig is. Die gewes het sowat 2 350 000 inwoners (2008) en 'n oppervlakte van sowat 23 500 km² gehad. Die hoofstad was Metz.

Steenbrug oor die Mouzonrivier by Pompierre in die département Vosges
Die munisipaliteit Landrecourt-Lempire in die département Meuse

Geografiewysig

Die voormalige Noordoos-Franse région Lotaringe grens aan België, die Groothertogdom Luxemburg en die Duitse deelstate Rynland-Palts en Saarland.

Lotaringe het bestaan uit vier départemente:

Die Maas-, Moesel-, Saar- en Meurthe-riviere vloei deur die gewes. In die ooste lê die westelike deel van die Vogese-gebergte (départemente Moselle en Vosges). Die Hohneck op die grens met die gewes Elsas is met 1 364 meter die hoogste berg van Lotaringe.

Talewysig

In die gewes is naas Frans ook Lorreins gepraat, met uitsondering van die noordelike deel aan die grens met Luxemburg waar Luxemburgs en aan die grens met Duitsland waar Lotharings Frankies en Ryn Frankies as omgangstaal gebruik is.

Geskiedeniswysig

Vroeër het die volgende Lotaringiese gebiede bestaan:

  • Koninkryk Lotaringe (843-928)
    • Hertogdom Lotaringe (928-977)
      • Hertogdom Neder-Lotaringe (977-1190)
      • Hertogdom Opper-Lotaringe (977-1766)

Sien ookwysig

Bronnewysig

  • Franstalige en Nederlandstalige Wikipedias

Eksterne skakelswysig

Die administratiewe geweste van Frankryk (Régions de France)
Metropolitaanse geweste (Régions métropolitaines):
Akwitanië | Auvergne | Boergondië | Bretagne | Centre-Val de Loire | Champagne-Ardenne | Elsas | Franche-Comté | Île-de-France | Korsika | Languedoc-Roussillon | Limousin | Lotaringe | Midi-Pyrénées | Nord-Pas-de-Calais | Basse-Normandie | Haute-Normandie | Pays de la Loire | Pikardië | Poitou-Charentes | Provence-Alpes-Côte d'Azur | Rhône-Alpes
Metropolitaanse geweste 2016 (Régions métropolitaines):
Auvergne-Rhône-Alpes | Boergondië-Franche-Comté | Bretagne | Centre-Val de Loire | Grand Est | Hauts-de-France | Île-de-France | Korsika | Nieu-Akwitanië | Normandië | Oksitanië | Pays de la Loire | Provence-Alpes-Côte d'Azur
Oorsese geweste (Régions d’outre-mer):
Frans-Guyana | Guadeloupe | Martinique | Mayotte | Réunion
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media