Lombardies

Die term Lombardies (Lombardies: lumbard of lumbaart) verwys na 'n groep verwante dialekte wat hoofsaaklik in die suide van Switserland (in die kantons Ticino en Graubünden/Grisons) en in Lombardye (Noord-Italië) gepraat word.

Lombardies
lumbaart
Gepraat in:Vlag van Italië Italië
Vlag van Switserland Switserland 
Gebied: Lombardye
Piëmont
Trentino-Suid-Tirool
Tessin
Graubünden
Totale sprekers:3,5 miljoen
Taalfamilie:Indo-Europees
 Romaans
  Wes-Romaans
   Galloitalies
    Lombardies 
Skrifstelsel:Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in:
Gereguleer deur:geen
Taalkodes
ISO 639-1:-
ISO 639-2:-
ISO 639-3:lmo 
Die Lombardiese taalgebied in Europa
Lombardiese opskrif by 'n restaurant in Poschiavo, Switserland

Alhoewel Lombardies in taalkundige opsig as 'n dialek van Italiaans beskou kan word en sodoende geen standaardskryftaal in die Lombardiese dialek- of taalgebied ontwikkel is (Standaarditaliaans vervul hierdie funksie), word dit deur Ethnologue en UNESCO se "Rooi boek van bedreigde tale" as 'n selfstandige taal geklassifiseer.

Lombardies maak deel uit van dialek-kontinuüm wat aangrensende Italiaanse dialekte soos Piëmontees, Liguries, Venesiaans, Retoromaans en Frankoprovensaals insluit. Die Noord-Italiaanse variant van Lombardies is onder meer deur Hoogduits (Opperduits) as substraattaal beïnvloed. Die variante van Lombardies kan in twee hoofgroepe verdeel word: Wes-Lombardies in Milaan, Varese, Como en Lecco asook in die Switserse kanton Ticino, Oos-Lombardies in Bergamo, Brescia en Crema. Die Oos-Lombardiese dialekte in die Veltlin-streek en die kanton Graubünden toon baie ooreenkomste met aangrensende variante van Retoromaans.

Die variante van Lombardies en Italiaans is nie altyd onderling verstaanbaar nie. Binne die Italoromania of Romaanse taalgroep in Italië word Lombardies saam met Piëmontees en Liguries tot die meer ingewikkelde dialekte gereken.[1] Sedert die 1970's is daar 'n neiging om Standaarditaliaans sowel as skryf- asook as omgangstaal te gebruik sodat 'n stadige agteruitgang van Lombardies in die alledaagse lewe bespeur kan word.

Verwysingswysig

  1. Andreas Michel: Einführung in das Altitalienische. Tübingen: Gunter Narr 1997, bl. 184
Wiki Baike
Sien gerus Wiki Baike se uitgawe in Lombardies


Indo-Europese tale: Kentum-tale: Italiese tale
Italiese groepOskies | Umbries | Faliskies | Latyn
Romaanse tale
IberoromaansAragonees | Asturies | Galicies | Katalaans | Ladino | Leonees | Portugees | Spaans
GalloromaansLangues d'oil: Frans | Gallo | Lorreins | Normandies (Auregnais | Guernésiais | Jèrriais | Sercquiais) Pikardies | Champenois | Waals | Anglo-Normandies
Oksitaans: Aranees | Auvergnat | Gaskons | Languedokies | Limousin | Provensaals
Frankoprovensaals
GalloitaliesLombardies | Monegaskies | Piëmontees | Venesiaans
RetoromaansRomansch | Ladinies | Friulaans
ItaloromaansDalmaties | Italiaans | Napolitaans
Suid-RomaansKorsikaans | Sardies (Campidanies, Galluraans, Logudories, Sassaries) | Sisiliaans
BalkanromaansAroemeens | Istro-Roemaans | Meglenoroemaans | Roemeens
Romaanse
Kunstale
Interlingua | Interlingue | Lingua Franca Nova
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media