Liz Truss

Britse Eerste Minister sedert 2022

Mary Elizabeth Truss (gebore 26 Julie 1975) is 'n Britse politikus wat van 6 September 2022 tot 25 Oktober 2022 as Eerste minister van die Verenigde Koninkryk gedien het.[1] Sy het te midde van 'n finansiële en politieke krisis bedank. Met 'n ampstermyn van 50 dae in die amp, is sy die kortste dienende eerste minister in die Verenigde Koninkryk se geskiedenis. Sy het voorheen kabinetsposisies beklee onder premiers David Cameron, Theresa May en Boris Johnson, insluitende as buitelandse sekretaris van 2021 tot 2022. Sy was die Parlementslid (LP) vir Suidwes-Norfolk sedert 2010.

Elizabeth Truss
Liz Truss
Elizabeth Truss (amptelike portretfoto)

Ampstermyn
6 September 2022 – 25 Oktober 2022
MonargElizabeth II
Charles III
Voorafgegaan deurBoris Johnson
Opgevolg deurRishi Sunak

Minister van Buitelandse Sake
Ampstermyn
15 September 2021 – 6 September 2022
Voorafgegaan deurDominic Raab
Opgevolg deurJames Cleverly

President van die Board of Trade
(Minister van handel)
Ampstermyn
24 Julie 2019 – 15 September 2021
Eerste ministerBoris Johnson
Voorafgegaan deurLiam Fox
Opgevolg deurAnne-Marie Trevelyan

Persoonlike besonderhede
GeboreMary Elizabeth Truss
26 Julie 1975 (1975-07-26) (48 jaar oud)
Oxford
Politieke partyKonserwatiewe Party
Eggenoot/-noteHugh O'Leary ​(m. 2000)
Kind(ers)2
Alma materMerton College, Oxford

Op 5 September 2022 is sy tot leier van die Konserwatiewe Party verkies nadat Boris Johnson bedank het. Voorheen was sy minister van internasionale handel, minister van buitelandse sake en minister van vroue en gelykheid. Sy is sedert 2010 'n lid van die House of Commons lid van South West Norfolk.

Sy het op 20 Oktober 2022 as leier van die Konserwatiewe Party bedank met die voorneme om die pos van eerste minister prys te gee sodra ’n opvolger gekies is.[2]

Verwysingswysig

  1. "In pictures: Liz Truss becomes UK's 56th PM" (in Engels). BBC News. 6 September 2022. Besoek op 6 September 2022.
  2. "Liz Truss resigns: PM's exit kicks off another Tory leadership race" (in Engels). BBC News. 20 Oktober 2022. Besoek op 20 Oktober 2022.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media