Liriek

Liriek (Grieks λύρα (lura), wat "lier" beteken) is volgens die letterkunde die versamelnaam vir tekste, meestal poësie, waarin daar spontaan uiting gegee word aan 'n subjektiewe persoonlike gevoelservaring deur dikwels gebruik te maak van 'n musikale of ritmiese ondertoon. Dit word onderskei van drama en epiek in dat daar in suiwer liriek slegs 'n ongeïdentifiseerde spreker of verteller aan die woord is en geen karakters of gebeure nie. Tipiese vorme hiervan is die sonnet, ode, ditirambe, himne, elegie en epigram.[1]

Aristoteles, in sy Poëtika 1447a, vermeld liriese digkuns (kitharistike uitgevoer saam met die cithara, 'n tipe "lier") saam met drama, epiek, dans, skilderkuns en ander vorme van mimesis. Die liriese gedig wat terugdateer na die Romantiese era, besit sommige tematiese voorgangers in die Oud-Griekse en Romaanse vers, maar die antieke definisie is gegrond op metriese kriteria, en is in argaïese en klassieke Griekse kultuur voorveronderstel as lewendige optredes vergesel van snaarinstrument.

Een van die eerste liriese digters was Sappho en van die belangrikste genres onder die liriek is die sonnet. 'n Groot deel van die negentiende en twintigste-eeuse poësie behoort ook tot die liriek.[2]

Verwysingswysig

  1. Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT), Buro van die WAT, 2009 
  2. The New Encyclopaedia Britannica, o.l.v. Jacob E. Safra e.a., 15de uitgave, Chicago 2002.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media