Lilibet Mountbatten-Windsor

Lilibet Diana Mountbatten-Windsor (gebore op 4 Junie 2021) is die dogter van Prins Harry, Hertog van Sussex, en Meghan, Hertogin van Sussex. Sy is die kleinkind van koning Charles III en die sewende in lyn van die Britse troon.[1]

Lilibet Mountbatten-Windsor
Gebore(2021-06-04)4 Junie 2021
Santa Barbara Cottage-hospitaal, Kalifornië, V.S.A.
NasionaliteitAmerikaans-Brits
Ouers

Geboorte en familiewysig

Mountbatten-Windsor is op 4 Junie 2021 om 11:40 PDT (19:40 UTC ) in die Santa Barbara Cottage-hospitaal in Santa Barbara, Kalifornië, gebore. Sy is vernoem na haar oumagrootjie aan vaderskant, koningin Elizabeth II, wie se bynaam Lilibet was, en ouma aan vaderskant, Diana, Prinses van Wallis. Haar bynaam is "Lili".[2]

Mountbatten-Windsor stam vaderlik af van die Britse koninklike familie en is afkomstig van gemengde rasse. [3] Sy besit dubbele burgerskap van die Verenigde State en die Verenigde Koninkryk. [4]

Titel en opvolgingwysig

Mountbatten-Windsor is die sewende aanspraakmaker op die Britse troon en die hoogste een wat buite Brittanje gebore is.[4][5] As 'n agterkleinkind, eerder as 'n kleinkind, van 'n monarg was sy nie met haar geboorte geregtig op die titel "prinses" nie. Die dogter van 'n hertog is daarop geregtig om "lady" voor haar naam te gebruik,[6] maar nes met haar broer is dit onwaarskynlik dat sy 'n titel sal gebruik, ten minste terwyl sy in Amerika woon.[7]

Volgens 'n patentbrief van koning George V wat in 1917 uitgereik is (en steeds van krag is), is Mountbatten-Windsor geregtig om die titel "prinses" te gebruik ná haar oupa, koning Charles III, se troonbestyging op 8 September 2022.[8][1]

Verwysingswysig

  1. 1,0 1,1 "Prince Harry and Meghan announce birth of baby girl". BBC News. 6 Junie 2021. Besoek op 6 Junie 2021.
  2. Said-Moorhouse, Lauren (7 Junie 2021). "The meaning behind Lilibet 'Lili' Diana Mountbatten-Windsor". CNN. Besoek op 8 Junie 2021.
  3. Landler, Mark (6 Junie 2021). "Harry and Meghan Announce Birth of Second Baby, Lilibet Diana". The New York Times. Besoek op 6 Junie 2021. ...after a sensational interview with Oprah Winfrey in which Meghan, a 'biracial' American former actress, accused the royal family...
  4. 4,0 4,1 Foster, Max; Said-Moorhouse, Lauren (6 Junie 2021). "Meghan and Harry welcome baby girl, Lilibet Diana". CNN. Besoek op 6 Junie 2021. Her birth in the United States makes her the most senior royal in the line of succession to have been born overseas. It also makes her a dual US-UK citizen, meaning that the youngest Sussex could potentially go on to become US President when she grows up.
  5. Davies, Caroline (15 Februarie 2021). "Harry and Meghan to break silence in Oprah Winfrey interview". The Guardian. Besoek op 26 Junie 2021.
  6. "Courtesy Titles". Debrett's. Besoek op 9 Junie 2021.
  7. Stacey, Danielle (6 Junie 2021). "Meghan Markle welcomes baby girl with Prince Harry". Hello!. Besoek op 6 Junie 2021.
  8. Quinn, Ben (8 September 2022). "Harry and Meghan's children become Prince Archie and Princess Lilibet". The Guardian. Besoek op 9 September 2022.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media