Libode

Libode is 'n dorp in die Oos-Kaap-provinsie, Suid-Afrika. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 4 560 gehad, waarvan 4 500 (99.0%) Swartes was.[1] Die dorp is op die pad tussen Mthatha en Port St. Johns.

Libode
Libode is in Oos-Kaap
Libode
Libode
Koördinate: 31°32′S 29°1′O / 31.533°S 29.017°O / -31.533; 29.017Koördinate: 31°32′S 29°1′O / 31.533°S 29.017°O / -31.533; 29.017
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistriksmunisipaliteitO.R. Tambo
Plaaslike MunisipaliteitNyandeni
Oppervlak
 • Totaal3,93 km2 (1,52 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal4 560
 • Digtheid1 200/km2 (3 000/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
5160
Skakelkodes047

Distrikwysig

Die distrik is 1 400 km2 groot en word bewoon deur die Pondo en Mpondomise wat met beeste, boerbokke en mielies boer. Die dorp is vernoem na 'n Pondohoofman wat jare gelede in 'n stamgeveg daar dood is. Die dorp is ook bekend vir die kralewerk van die Pondo en Mpondomise.[2]

Mhlenganabergwysig

Die Mhlenganaberg is sowat 25 km oos van Mthatha. Die naam van die berg beteken 'die een wat hang'. Die berg lyk soos 'n troukoek met die steil kranse. Daar is baie legendes oor die berg onder andere dat dit 'n plek van teregstelling is. Die aanname is verkeerd, die werklike teregstellingrots is daar naby.

Sien ookwysig

Verwysingswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media