Liberaal-Demokrate

Die Liberaal-Demokrate (Engels: Liberal Democrats, ook bekend as die Lib Dems) is 'n sosiaal-liberale politieke party in die Verenigde Koninkryk. Die party is in 1988 gestig deur Paddy Ashdown, deur die samesmelting van die Liberale Party en die Sosiale Demokratiese Party. Voor die tyd het die twee partye reeds sewe jaar lank 'n alliansie gevorm. Die Liberaal-Demokrate is die vierde grootste party in die Britse Laerhuis (House of Commons) na die Skotse Nasionale Party, die Arbeidersparty en die Konserwatiewe Party.

Liberal Democrats
Lib Dems
LeierEd Davey
Gestig3 Maart 1988[1]
Samesmelting vanLiberal Party, Social Democratic Party, Pro-Euro Conservatives
Hoofkwartier8-10 Great George Street, Londen, SW1P 3AE[2]
JeugvleuelLiberal Youth
IdeologieLiberalisme[3]
Sosiale liberalisme[3][4]
Internasionale affiliasieLiberal International
Amptelike kleure     Geel/oranje
Webbladlibdems.org.uk
Ed Davey is die party se huidige leier

Die party bevorder sosiale liberalisme, met sterk ondersteuning vir grondwetlike hervorming, kieshervorming, burgerlike vryhede en hoër belasting vir publieke dienste. Die party is teen staatsbeperkings op individuele regte en ten gunste van 'n welvaartstaat wat die voorsien aan die behoeftes en geriewe van die lewe. Hulle ondersteun 'n veelsydige buitelandse beleid, is gekant teen die Britse deelame aan die Irakse Oorlog en ondersteun die onttrekking van troepe uit dié land.

Uit die drie hoofpartye is die Liberaal-Demokrate is die meeste ten gunste van die Europese Unie. Hulle neem ook 'n sterk omgewingsvriendelike standpunt in: hulle is ten gunste van hernieubare krag en verbintenisse tot groter afnames in die uitstoting van kweekhuisgasse.

Verwysingswysig

  1. (en) Robert Ingham and Duncan Brack, Peace, Reform and Liberation – A History of Liberal Politics in Britain 1679–2011, Biteback Publishing, 2011.
  2. (en) "Revealed: The Liberal Democrats' new HQ". Libdemvoice.org. 21 Mei 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Mei 2013. Besoek op 8 April 2016.
  3. 3,0 3,1 Wolfram Nordsieck. "Parties and Elections in Europe" (in Engels). Parties-and-elections.eu. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 April 2020. Besoek op 8 April 2016.
  4. (en) Hans Slomp (2011). Europe, A Political Profile: An American Companion to European Politics [2 volumes]: An American Companion to European Politics. ABC-CLIO. p. 343. ISBN 978-0-313-39182-8.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media