Rotstolbos

Spesie van die tolbosse

(Aangestuur vanaf Leucadendron strobilinum)

Die rotstolbos (Leucadendron strobilinum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom in die Kaapse Skiereiland vanaf Kommetjie tot Tafelberg. Die struik word 2.6 m hoog en dra blomme in September tot Oktober.

Rotstolbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. strobilinum
Binomiale naam
Leucadendron strobilinum
(L.) Druce, 1917
Sinonieme
  • Euryspermum concolor Knight
  • Leucadendron ciliatum H.Buek ex Meisn.
  • Leucadendron concolor R.Br.
  • Leucadendron grandiflorum H.Buek ex Meisn.
  • Leucadendron insigne H.Buek ex Meisn.
  • Leucadendron retusum Drège ex Meisn.
  • Leucadendron saxatile T.M.Salter
  • Leucadendron squarrosum R.Br.
  • Protea obliqua L.f.
  • Protea strobilina L.[1]

Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef. Die sade word geberg in 'n tol op die vroulike plant en word vrygelaat na 'n brand en word moontlik deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig en daar is manlike- en vroulike plante. Klein torre doen die bestuiwing. Die plant groei hoofsaaklik op suidelike berghellings op hoogtes van 500-1100 m.

In Engels staan dit as die Peninsula Conebush bekend. Die boom se FSA-nommer is 78[2].

Sien ookwysig

Verwysingswysig

Bronnewysig

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media