Letlanders

Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Lets.

Die Letlanders (Lets: latvieši, Lyfs: leţlizt) of Lette is 'n Baltiese nasie en etniese groep inheems aan Letland wat 'n gemeenskaplike Letse afkoms, kultuur en geskiedenis deel, en Lets as moedertaal praat. Alternatiewelik is Letlanders diegene wat in Letland woon of in Letland gebore is.

Letlanders





Totale bevolking:ca. 1,55 miljoen
Belangrike bevolkings  in:Vlag van Letland Letland 1,2 miljoen[1]

Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 82 053[2]
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk 39 000[3][4]
Vlag van Duitsland Duitsland 27 752[5]
Vlag van Kanada Kanada 27 355[6]
Vlag van Brasilië Brasilië 25 000[7]
Flag of Ireland Ierland 20 593[8]
Vlag van Australië Australië 20 124[9]
Vlag van Rusland Rusland 20 068
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 20 000[10]
Vlag van Noorweë Noorweë 8 077[11]
Vlag van Oekraïne Oekraïne 5 079[12]
Vlag van Swede Swede 4 116[13]
Vlag van Denemarke Denemarke 3 799[14]
Vlag van Spanje Spanje 3 711[15]
Vlag van Italië Italië 2 689[16]
Vlag van Litaue Litaue 2 300[17]
Vlag van Estland Estland 1 840[18]
Vlag van Frankryk Frankryk 1 702[19]
Vlag van Belarus Belarus 1 549
Vlag van Nederland Nederland 1 400[20]
Vlag van Finland Finland 1 164[21]
Vlag van Kasakstan Kasakstan 1 123[22]
Vlag van Switserland Switserland 736[23]
Vlag van België België 679[24]
Vlag van Ysland Ysland 654[25]
Vlag van Turkmenistan Turkmenistan 500
Vlag van Venezuela Venezuela 300[26]
Vlag van Moldowa Moldowa 400
Vlag van Portugal Portugal 383[27]
Vlag van Pole Pole 293[28]
Vlag van Georgië Georgië 200
Vlag van Argentinië Argentinië 200
Flag of the Czech Republic Tsjeggië 193[29]
Vlag van Oostenryk Oostenryk 152[30]
Vlag van Oesbekistan Oesbekistan 140[31]
Vlag van Chili Chili 100
Vlag van Kirgisië Kirgisië 82[32]
Vlag van Griekeland Griekeland 69[33]
Vlag van Kroasië Kroasië 11[34]

Taal:Lets
Geloofsoortuiging:Hoofsaaklik Christendom (LutheranismeRooms-Katolieke KerkOosters-Ortodokse Kerk), Dievturība
Verwante etniese groepe:Ander Baltiese volke soos Litauers; Baltiese Duitsers
Burgers en gewone mense in die middeleeuse Lyfland van die 16de eeu

Letlanders vorm die titulêre nasie van Letland, waar hulle sowat 62% van dié land se bevolking uitmaak. Naas Letlanders leef nog minderhede soos Russe (26%), Wit-Russe (3,4%), Oekraïners (2,3%), Pole (2,1%) en Litauers (1,3%) in Letland; 'n historiese minderheid vorm die Baltiese Duitsers wat na die Tweede Wêreldoorlog veral in Duitsland gevestig het.

Wêreldwyd leef sowat 1,55 miljoen Letlanders, waarvan 1,2 miljoen in Letland, 82 053 in die Verenigde State, 39 000 in die Verenigde Koninkryk, 27 752 in Duitsland, 27 355 in Kanada, 25 000 in Brasilië, 20 593 in die Republiek van Ierland, 20 124 in Australië, 20 068 in Rusland en 20 000 in Nieu-Seeland.

Die Letlanders behoort saam met Litauers tot die Baltiese volke, terwyl Estlanders tot die Fins-Oegriese volke behoort en Fins-Oegriese tale praat. Die meeste Letlanders is Christene, veral Lutherane, Rooms-Katolieke en Oosters-Ortodokse; gevolg deur ongebonde.

Verwysingswysig

  1. (lv) "Centrālās statistikas pārvaldes datu bāzes". Besoek op 3 April 2016.[dooie skakel]
  2. "Table B04003 - Total ancestry categories tallied for people with one or more ancestry categories reported - 2012 American Community Survey 1-Year Estimates". US Census Bureau (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Februarie 2020. Besoek op 3 April 2016.
  3. (en) Population by country of birth and nationality, Annual Population Survey, Office of National Statistics, 2010] Geargiveer 28 Augustus 2010 op Wayback Machine
  4. BNS. "TVNET :: Ārvalstīs - Lielbritānijā pašlaik dzīvo 39 tūkstoši viesstrādnieku no Latvijas" (in Letties). Tvnet.lv. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Februarie 2018. Besoek op 3 April 2016.
  5. "Federal Statistical Office - Foreign population by average-age and average duration of residence" (in Duits). Destatis.de. 20 Oktober 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Februarie 2012. Besoek op 23 Januarie 2012.
  6. (en) Statistics Canada. "2011 National Household Survey: Data tables". Besoek op 3 April 2016.
  7. "Revista Época Ediусo 214 24/06/2002" (in Portugees). Epoca.globo.com. 24 Junie 2002. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Augustus 2012. Besoek op 3 Desember 2011.
  8. "CSO Emigration" (PDF) (in Engels). Census Office Ireland. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 21 Maart 2019. Besoek op 29 Januarie 2013.
  9. (en) http://www.immi.gov.au/media/publications/statistics/immigration-update/people-australia-2013-statistics.pdf Geargiveer 14 Julie 2014 op Wayback Machine
  10. (en) http://www.latviansonline.com/pdf/040713diaspora_en.pdf#search='latvian%20diaspora%2020%2C000%20brazil' Geargiveer 20 Februarie 2006 op Wayback Machine
  11. "Innvandrere og norskfødte med innvandrerforeldre, 1. januar 2013" (in Noors). Statistics Norway. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Januarie 2016. Besoek op 3 April 2016.
  12. (uk) "Розподіл населення за національністю та рідною мовою". Besoek op 3 April 2016.
  13. "Tabeller over Sveriges befolkning 2009" (PDF) (in Sweeds). Scb.se. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 30 September 2018. Besoek op 3 April 2016.
  14. "StatBank Denmark" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 3 April 2016.
  15. (es) "Población extranjera por sexo, edad (grupos quinquenales) y país de nacionalidad". Instituto Nacional de Estadística. Besoek op 3 April 2016.
  16. "Statistiche demografiche ISTAT" (in Italiaans). Demo.istat.it. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Oktober 2019. Besoek op 3 April 2016.
  17. (lt) "Gyventojų skaičius metų pradžioje. Požymiai: tautybė - Rodiklių duomenų bazėje". Db1.stat.gov.lt. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 September 2012. Besoek op 3 April 2016.
  18. "Statistics Estonia - Population by ethnic nationality, 1 January, years" (in Engels). Stat.ee. 10 Junie 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Februarie 2020. Besoek op 3 April 2016.
  19. (en) [1] Geargiveer 21 Desember 2011 op Wayback Machine
  20. "Demografie van de allochtonen in Nederland" (PDF) (in Nederlands). Centraal Bureau voor de Statistiek. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 9 Oktober 2018. Besoek op 3 April 2016.
  21. (fi) "Taulukko: Kieli iän ja sukupuolen mukaan maakunnittain 1990 - 2010". Pxweb2.stat.fi. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2017. Besoek op 3 Desember 2011.
  22. "Ethnic composition, religion and language skills in the Republic of Kazakhstan". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Mei 2011. Besoek op 3 April 2016.
  23. "Ausländerinnen und Ausländer in der Schweiz" (PDF) (in Duits). Bundesamt für Statistik. 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 6 Mei 2016. Besoek op 3 April 2016.
  24. "Bevolking per nationaliteit, geslacht, leeftijdsgroepen op 1/1/2008" (in Nederlands). Statbel.fgov.be. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Januarie 2018. Besoek op 3 April 2016.
  25. "Dialog". rannsokn.hagstofa.is (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Februarie 2017. Besoek op 3 April 2016.
  26. "Latvijas Republikas un Venecuēlas Bolivāra Republikas attiecības" (in Letties). Latvijas Republikas Ārlietu ministrija. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Julie 2014. Besoek op 3 April 2016.
  27. "Relatório de Imigração, Fronteiras e Asilo" (PDF) (in Portugees). Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 8 Desember 2017. Besoek op 3 April 2016.
  28. (pl) http://www.stat.gov.pl/cps/rde/xbcr/gus/LUD_ludnosc_stan_str_dem_spo_NSP2011.pdf
  29. (cz) http://www.czso.cz/csu/cizinci.nsf/t/1000466A60/$File/c01t01.pdf
  30. (de) ftp://www.statistik.at/pub/neuerscheinungen/vzaustriaweb.pdf
  31. (ru) Этнический атлас Узбекистана Geargiveer 23 Maart 2014 op Wayback Machine Институт "Открытое общество", 2002 - 451 с. (см.)
  32. "argiefkopie" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 30 Mei 2011. Besoek op 3 April 2016.
  33. (en) http://www.statistics.gr/portal/page/portal/ESYE/BUCKET/A1605/Other/A1605_SPO15_TB_AN_00_2006_07_F_EN.pdf Geargiveer 22 Julie 2015 op Wayback Machine
  34. "SAS Output" (in Kroaties). Dzs.hr. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Desember 2019. Besoek op 3 April 2016.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media