Lente

Lente is een van die vier seisoene waarin die jaar opgedeel word. Lente volg na die winter en kom voor die somer. Gedurende die lente word die dae langer en die nagte korter (dit word later donker).

Lente in die Keukenhof
Kleurvolle lenteblomme

Meteorologies gesproke val die maande September, Oktober en November in die lente (Suidelike Halfrond). Terwyl dit lente in die Suidelike Halfrond is, is dit herfs in die Noordelike Halfrond.

Astronomies gesproke begin die lente egter met die lentenagewening. In die Suidelike Halfrond vind die lentenagewening gewoonlik op 22 of 23 September plaas. In die Noordelike Halfrond vind dit gewoonlik op 20 Maart plaas.

Lentedag word op 1 September gevier. Omdat dit warmer word, kom mense meer gereeld uit hulle huise en hoef hulle nie so warm aan te trek nie. Party mense ly (veral in die lente) aan hooikoors, as gevolg van die allergene in die lug.

In die lente begin die plante weer te groei. Die wêreld word groener, die bome bot en blomme kan orals gesien word. Vir baie diere is dit ook die begin van hulle broeiseisoen. Voëls wat na warmer gebiede gemigreer het begin weer na hul broeigebiede terugkeer. Diere wat deur die winter gehiberneer het, word weer aktief.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media