Lengtegraad

(Aangestuur vanaf Lengtelyn)

'n Lengtegraad (of meridiaan) is 'n geografiese koördinaat wat die oos-wes posisie van 'n punt op die Aarde se oppervlak aandui. Dit is 'n hoekmeting, gewoonlik uitgedruk in grade, en aangedui deur die Griekse letter lambda (λ). Plekke met dieselfde lengtegraad lê op lyne wat van die Noordpool na die Suidpool strek.

Lengtegrade
Die historiese Nulmeridiaan aangedui by Flamsteed House in Greenwich.

Deur konvensie, bevestig die nulmeridiaan die posisie van die nul grade lengtelyn. Vervolgens word die lengtegraad van ander plekke op aarde as die hoek oos of wes van die nulmeridiaan gemeet, wat wissel van 0° op die nulmeridiaan tot +180° ooswaarts en -180° weswaarts. Die nulmeridiaan loop deur die Koninklike Observatorium in Greenwich, Engeland.

Spesifiek, is dit die hoek tussen 'n vlak met die nulmeridiaan en 'n vlak met die Noordpool, Suidpool en die plek in die vraag. Hierdie vorm 'n regshandige koördineerstelsel met die z-as (regterduim) wat wys van die middel van die aarde se rigting van die Noordpool en die x-as (regterwysvinger) wat strek vanaf die sentrum van die Aarde deur die ewenaar op die nulmeridiaan.

Sien ookwysig

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media