Laura Breckenridge

Amerikaanse aktrise

Laura Breckenridge (gebore 22 Augustus 1983) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Loving Annabelle (2006) en Amusement (2008), en in die televisiereekse CSI: Crime Scene Investigation (2000) en Related (2005).

Laura Breckenridge
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
GeboortenaamLaura Marie Breckenridge
Geboorte22 Augustus 1983 (1983-08-22) (39 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
Beroep(e)Aktrise
Aktiewe jare1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2005: Southern Belles
  • 2006: Loving Annabelle
  • 2007: Let Them Chirp Awhile
  • 2008: Amusement
  • 2008: Beautiful Loser

Televisiereekse

  • 2000: CSI: Crime Scene Investigation
  • 2001: Definitely Maybe
  • 2005: Related
  • 2013: Bobbington

Televisierolprente

  • 2011: A Christmas Kiss
  • 2014: The Michaels

Video's

  • 2009: Hit and Run

Eksterne skakels


Laura Breckenridge: Amerikaanse aktrise

Laura Breckenridge (gebore 22 Augustus 1983) is \'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Loving Annabelle (2006) en Amusement (2008), en in die televisiereekse CSI: Crime Scene Investigation (2000) en Related (2005).