Lao (taal)

(Aangestuur vanaf Lao)
Hierdie artikel handel oor die taal in Suidoos-Asië. Vir die etniese groep, sien Laos (bevolkingsgroep).

Lao (ພາສາລາວ, phasa lao [pʰáːsǎː láːw]) is 'n Tai-Kadai-taal wat deur sowat 3,2 miljoen mense in Laos, Thailand, Kambodja en Viëtnam gepraat word. Lao is die amptelike taal van Laos en is verwant aan Thai. Dit is ná Thai die tweede mees gesproke Tai-Kadai-taal en die vyfde belangrikste inheemse taal van Indo-ChinaViëtnamees, Thai, Khmer en Birmaans. Lao word in die Laotiese skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.

Lao
ພາສາລາວ phasa lao
Gepraat in:Vlag van Laos Laos
Vlag van Thailand Thailand
Vlag van Kambodja Kambodja
Vlag van Viëtnam Viëtnam 
Gebied:Suid-Asië
Totale sprekers:3,2 miljoen (moedertaal)
800 000 (tweede taal)[1] 
Rang:20
Taalfamilie:Tai-Kadai
 Kam-Tai
  Tai
   Lao 
Skrifstelsel:Laotiese skrif 
Amptelike status
Amptelike taal in:Vlag van Laos Laos
Gereguleer deur:geen
Taalkodes
ISO 639-1:lo
ISO 639-2:lao
ISO 639-3:lao 
Verspreiding van Lao
Die woord "Laotiese skrif" in Lao

Verwysingswysig

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Lao" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020. Besoek op 11 Oktober 2015.

Eksterne skakelswysig

Wiki Baike
Sien gerus Wiki Baike se uitgawe in Lao (taal)
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media