Landingeslote land

'n Landingeslote land is 'n land sonder direkte seetoegang. Binneseë soos die Kaspiese See en die Aralsee word nie in aanmerking geneem nie.

Landingeslote lande oor die wêreld (groen) en tweekeer landingeslote lande (pers).

Van die tans 193 lidlande van die Verenigde Nasies is 44, ongeveer 1/4, landingeslote lande, waarvan twee – Liechtenstein en Oesbekistan – net aan ander landingeslote lande grens. Drie lande – Lesotho, San Marino en die Vatikaanstad – word net deur een enkele land omring en is daarmee enklawes. Sewe lande – Andorra, Bhoetan, Liechtenstein, Moldowa, Mongolië, Nepal en eSwatini – is tussen twee lande geleë.

Die grootste landingeslote land volgens oppervlakte is Kasakstan en die enigste een wat op twee kontinenteAsië en Europa – geleë is. Die landingeslote land met die hoogste bevolking is Ethiopië. Geen landingeslote land is op 'n eiland geleë nie, sodat almal oor die kontinentale landmassas versprei is. Daar is nie 'n landingeslote land in Noord-Amerika of Oseanië nie.

Lys van landingeslote landewysig

LandOppervlakte in km²BevolkingKontinent
 Afghanistan647 50029 117 000Asië
 Andorra46884 082Europa
 Armenië29 7433 254 300Asië
 Azerbeidjan86 6008 997 400Asië
 Bhoetan38 394691 141Asië
 Bolivië1 098 58110 907 778Suid-Amerika
 Botswana582 0001 990 876Afrika
 Burkina Faso274 22215 746 232Afrika
 Burundi27 8348 988 091Afrika
 Eswatini17 3641 185 000Afrika
 Ethiopië1 104 30085 237 338Afrika
 Hongarye93 02810 005 000Europa
 Kasakstan2 724 90016 372 000Asië
 Kosovo10 9081 804 838Europa
 Kirgisië199 9515 482 000Asië
 Laos236 8006 320 000Asië
 Lesotho30 3552 067 000Afrika
 Liechtenstein16035 789Europa
 Luxemburg2 586502 202Europa
 Malawi118 48415 028 757Afrika
 Mali1 240 19214 517 176Afrika
 Moldowa33 8463 567 500Europa
 Mongolië1 566 5003 000 000Asië
 Nepal147 18129 331 000Asië
 Niger1 267 00015 306 252Afrika
 Noord-Masedonië25 7132 114 550Europa
 Oostenryk83 8718 396 760Europa
 Paraguay406 7526 349 000Suid-Amerika
 Rwanda26 33810 746 311Afrika
 San Marino6131 716Europa
 Sentraal-Afrikaanse Republiek622 9844 422 000Afrika
 Serwië88 3617 306 677Europa
 Slowakye49 0355 429 763Europa
 Suid-Soedan619 7458 260 490Afrika
 Switserland41,2847,785,600Europa
 Tadjikistan143 1007 349 145Asië
 Tsjad1 284 00010 329 208Afrika
 Tsjeggië78 86710 674 947Europa
 Turkmenistan488 1005 110 000Asië
 Uganda241 03832 369 558Afrika
 Oesbekistan447 40027 606 007Asië
 Vatikaanstad0,44826Europa
 Belarus207 6009 484 300Europa
 Zambië752 61212 935 000Afrika
 Zimbabwe390 75712 521 000Afrika
Total16 963 624470 639 181
Persentasie van die wêreld11,4%6,9%

Sien ookwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media