Laeveld-kurper

Die Laeveldkurper (Serranochromis meridianus) is 'n varswatervis wat voorkom in die Sabierivier en kusmere van suidelike Mosambiek en die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Lowveld largemouth.

Laeveldkurper
Uit die Sabierivier, Krugerwildtuin
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Pseudocrenilabrinae
Tribus:
Haplochromini
Genus:
Spesie:
S. meridianus
Binomiale naam
Serranochromis meridianus
Jubb, 1967

Voorkomswysig

Die volwasse visse is olyfbruin tot geel met gelerige vinne en donkerrooi kolletjies. Die mannetjie se dorsalevin se rant is geel en die anale vin het oranje eierkolletjies op. Die onvolwasse vissie is bruin aan die bokant, silwer aan die sye en die onderkant. Daar is swart vertikale strepe oor die lyf en die middel van die skubbe is rooi en daar is donker rooi-swart kolletjies op die dorsale-, stert- en anale vinne. Die vis word tot 31 cm lank en weeg ongeveer 1,2 kg.

Habitatwysig

Die vis leef in staande water of poele waar die water stadig vloei met min plantegroei in en floreer in beskermde water. Die vis vreet klein vissies, insekte en ander ongewerweldes, insluitende slakke. Die mannetjie maak 'n nes skoon en trek voornemende wyfies aan met 'n bewerasie vertoning. Die eiers word met 'n reeks pogings gelê en dan bevrug alvorens die wyfie dit bymekaar maak om uit te broei.

Sien ookwysig

Eksterne skakelwysig

Bronwysig

Verwysingswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media