Kwikstertjie

(Aangestuur vanaf Kwikkie)

Die kwikstertjies (ook kwikkies, wipstertjies of akkermannetjies[1] genoem) is klein Ouwêreldse sangvoëls in die familie Motacillidae. Die dosyn of wat spesies van genus Motacilla is die enigste verteenwoordigers van die subfamilie Motacillinae,[2] en blyk hul oorsprong in die Palearktiese gebied te hê.[3] Die Latynse naam vir ‘n kwikstert, motacilla, is afgelei van muttex, ‘n voëlsoort wat deur Hesychius van Alexandrië (Grieks: Ἡσύχιος ὁ Ἀλεξανδρεύς) vermeld is.[4]

Kwikstertjies
Die witkwikkie (Motacilla alba) van Eurasië en Noord-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Motacilla
Spesies

'n Dosyn of meer spesies, sien teks.

Kenmerkewysig

Kwiksterte is terrestriële voëls van hoofsaaklik binnelandse waterryke habitatte. Die Kaapse kwikkie toon egter ‘n wye habitat-toleransie en word ook aan enige rotsagtige of sanderige seestrande gevind, benewens verskillende gemodifiseerde habitatte soos parke, sportvelde, tuine en rioolwerke.[5][6] Kwiksterte het ‘n sierlike bouvorm, en hul lang dun sterte word konstant op en af gedu.[7] Sommige spesies is matig tot besonder gregaries buite die broeiseisoen, en enkeles migreer. In Kenia is ‘n migrasiespoed van 46-48 km per uur by die geelkwikkie gemeet.[8] Hul kleursig is goed-ontwikkeld met tot 120 000 konusselle per mm2 wat in die retina van die geelkwikkie aangeteken is (vergeleke met sowat 10 000 by die mens).[8] Hierdeur is hulle goed aangepas by helderverligte omgewings, en kan hul omgewing in detail waarneem.[9]

Spesieswysig

'n Kaapse kwikkie in Namibië
'n Gryskwikkie in China

Die genus van kwikstertjies, Motacilla, omvat 12 spesies,[10] of 13 as die São Tomé-kortstertjie (Amaurocichla bocagii) bygereken word:

Sien ookwysig

Bronnewysig

Verwysingswysig

  1. Makro Blokraaisels Woordeboek, deur L.L. Pansegrouw; ISBN 0636025187
  2. Carnaby, Trevor (2008). "Introduction". Beat about the bush: Birds (1ste uitg.). Johannesburg: Jacana. p. 40. ISBN 9781770092419.
  3. Irwin, Michael P. Stuart (1981). The Birds of Zimbabwe. Salisbury, Zimbabwe: Quest Publishing. p. 330. ISBN 086-9251-562.
  4. Jobling, James A.; Fowling, Richard (1991). A Dictionary of Scientific Bird Names. Oxford: Oxford University Press. p. 152-153. ISBN 0-19-854634-3.
  5. Prozesky, O.P.M.; Findlay, Dick (1974). Veldgids – Voëls van Suider-Afrika (1ste uitg.). Johannesburg: Perskor Uitgewery. p. 297. ISBN 0-628-00266-1.
  6. Harrison, J. A., red. (1997). The Atlas of Southern African birds: Vol.2 Passerines (PDF). Johannesburg: BirdLife South Africa. pp. 378–379. ISBN 0-620-20730-2. Besoek op 13 Februarie 2024.
  7. Prozesky, O.P.M.; van Rooyen, Minette (1964). Uit die Natuur: Ons Voëls. Johannesburg: Voortrekkerpers. pp. 183–187.
  8. 8,0 8,1 Bologna, Gianfranco; Mondadori, Arnoldo (1978). The World of Birds: Sampson Low Guides. Sampson Low. pp. 69, 177. SBN 562-00112-3.
  9. Carnaby, Trevor (2008). "Cells in the eye". Beat about the bush: Birds (1ste uitg.). Johannesburg: Jacana. p. 137. ISBN 9781770092419.
  10. Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6). (en)

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media