Kwesta

Senzo Mfundo Vilakazi (gebore 11 Augustus 1988), beter bekend as Kwesta, is 'n Suid-Afrikaanse kletsrymkunstenaar en liedjieskrywer.[1] Hy is in Katlehong, Ekurhuleni, Gauteng gebore.

Kwesta
Kwesta tree op in Durban
Agtergrondinligting
GeboortenaamSenzo Mfundo Vilakazi
Gebore11 Augustus 1988 (1988-08-11) (35 jaar oud)
Katlehong, Gauteng, Suid-Afrika
OorsprongEkurhuleni, Gauteng, Suid-Afrika
GenresKletsrym
Beroep(e)Sanger
Jare aktief2003 ~ nou
EtiketteUrbantainment/ RAPLYF

Eerbewysewysig

  • In 2017 word Kwesta vereer met vier SAMA-pryse vir sy album Dakar II en Ngud.[2]

Verwysingswysig

  1. Nandipha Pantsi. "Kwesta, Ifani hip hop's game changers". The Citizen (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 April 2016. Besoek op 28 Mei 2017.
  2. "Kwesta steals the show with most SAMA Awards" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 28 Mei 2017.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media