Kwandorivier

Die Kwandorivier is 'n rivier in Afrika wat deur Angola, Zambië, Botswana en Namibië vloei. Die rivier ontspring in die hooglande van Angola en vloei dan in 'n suidelike rigting deur die Kaprivistrook (Namibië) na die Linyanti-moeras op die grens met Botswana. Onder die moeras staan die rivier as die Linyantirivier bekend en verder suid as die Choberivier. Slegs in tye van hoë afvoer bereik die water die Zambezirivier. Vanuit die Zambezi vloei die water meestal in 'n westelike rigting.

Kwandorivier
Linyantirivier / Choberivier
Die samevloei van die Chobe en die Zambezi
Die samevloei van die Chobe en die Zambezi
Die samevloei van die Chobe en die Zambezi
Die Kwando vorm die grens tussen Namibië en Botswana
StroomgebiedAngola, Zambië, Botswana en Namibië
MondingZambezirivier
Lengte1 500 km
Stroomgebiedopp.96 778 km²

Die Chobe Nasionale Park in Botswana het sy naam aan die rivier te danke.

Koördinate: 18°00′S 24°20′O / 18.000°S 24.333°O / -18.000; 24.333

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media