Kurt Student

Hierdie artikel verwys nie na 'n geldige bron nie. 'n Geldige bron is noodsaaklik, vanweë Wiki Baike se verifieerbaarheidsbeleid Indien 'n geldige bron nie binne twee weke vanaf die toevoeging van hierdie sjabloon gevind word nie, mag hierdie artikel verwyder word. (17 Januarie 2020). Verwyder gerus hierdie sjabloon indien 'n geskikte bron toegevoeg word.

Kurt Arthur Benno Student (12 Mei 1890 - 1 Julie 1978) was 'n Duitse generaal in die Luftwaffe tydens die Tweede Wêreldoorlog. Student was 'n vroeë pionier van valskermmagte, en het opdrag gehad om 'n valskermsweermag te ontwikkel wat bekend sou staan as die Fallschirmjäger. As die mees senior lid van die Fallschirmjäger was hy die bevelvoerder van die mag gedurende die hele oorlog. Student het die eerste groot valskermaanval in die geskiedenis, die Slag om Den Haag in Mei 1940, gelei. Hy was ook in bevel van die Fallschirmjägers tydens hul laaste groot lugoperasie, die inval in Kreta in Mei 1941. Die operasie was 'n sukses ondanks die ernstige Duitse verliese, en het aanleiding gegee dat die Geallieerdes hulle opleiding en ontwikkeling van hul eie valskermeenhede bespoedig het.

Student is in 1947 verhoor en skuldig bevind aan oorlogsmisdade vir die mishandeling en moord op krygsgevangenes deur sy manskappe op Kreta. Student was ook verantwoordelik gehou vir vergelding optrede en massamoorde teen die Kretaanse burgerlikes nadat hy tydens die inval hewige weerstand van die burgerlikes ondervind het. Hy is egter net 'n ligte vonnis opgelê.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media