Kroukie

Kroukie (ook croquet in Afrikaans) is 'n buitelugbalsport met as doel om eerste 'n bal, met behulp van 'n houthamer, deur verskeie poortjes te slaan tot mens by die eindpaal aankom. Dit word deurgaans op 'n goed onderhoude, kortgesnyde grasperk gespeel.

Moderne kroukietoerusting
Outydse skildery van drie dames en 'n heer wat kroukie speel

Aanvanklik was kroukie veral 'n spel vir die welgesteldes. In Engeland word dit nog hoofsaaklik by privé-klubs gespeel, maar die lidmaatskap daarvan is deesdae vrylik oop. Die spel is aanvanklik met twee einddoele en nege hoepels gespeel, sedert die spel se opmars na die wêreldtentoonstelling in 1851 as die Ierse Crooky.

Spelreëlswysig

Kroukiespelers in Edinburgh

Deesdae erken die spel amptelik slegs een paaltje as einddoel met rondom dit ses geplaasde poortjes, hoepels, oftewel boë.

Op 'n oop, groot veld word gekleurde houtballe met 'n houthamer, (mallet genoem) in so min moontlik slae in 'n bepaalde volgorde deur ál die boë geslaan na die paaltje sentraal op die speelveld, die eindspies. Daar neem twee spanne deel, elk met hul eie kleur balle. Mens speel met een of twee balle en hanteer ook 'n voorgeestelsel.

Sien ookwysig

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media