Kromdraai-fossielterrein

Kromdraai is ’n grot met talle fossiele sowat 2 km oos van die meer bekende Sterkfontein en sowat 45 km noordwes van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in die Wieg van die Mensdom, ’n wêrelderfenisgebied, geleë en is self ’n Suid-Afrikaanse erfenisgebied.[1]

Fossiele Hominiedterreine in Suid-Afrika*
Unesco-wêrelderfenisterrein

Kromdraai A in 2007.
Ligging van Kromdraai-fossielterrein op 'n kaart (Suid-Afrika)
Kromdraai-fossielterrein
Kromdraai-fossielterrein
Ligging van Sterkfontein in Suid-Afrika
Koördinate: 26°00′00″S 27°45′00″O / 26.00000°S 27.75000°O / -26.00000; 27.75000Koördinate: 26°00′00″S 27°45′00″O / 26.00000°S 27.75000°O / -26.00000; 27.75000
LandeVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
TipeKultuur
Kriteriaiii, vi
Verwysings915
StreekAfrika
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie1999  (23ste Sessie)
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.

Geskiedenis van uitgrawingswysig

Kromdraai B in 2007.

Die terrein is in 1938 onder die aandag van Robert Broom gebring deur ’n plaaslike skoolseun, Gert Terrblanche, wat verskeie hominientande daar gevind het. Die tande was deel van ’n skedel wat later die holotipe geword het van Paranthropus robustus. Broom het tot in 1947 uitgrawings op die terrein gedoen en dit sou lei tot die ontdekking van verskeie hominienoorblyfsels. Die terrein bestaan uit Kromdraai A en Kromdraai B; laasgenoemde is waar die hominienoorblyfsels ontdek is.[2] In 1955 is nog verskeie hominienoorblyfsels daar ontdek.[3]

In 1993 is opgrawings deur Francis Thackeray van die Transvaalse Museum en Lee Berger van die Universiteit van die Witwatersrand hervat. Spanne van die Harvard-universiteit en ander het later by hulle aangesluit.[4] Dit het daartoe gelei dat nog hominienfossiele gevind is.

Ouderdomwysig

Die ouderdom van Kromdraai B se fossiele word geraam op sowat 2 tot 1,6 miljoen jaar, en dié van die Paranthropus robustus-fossiele op tussen 1,8 en 1,6 miljoen jaar.[5]

Verwysingswysig

  1. "9/2/233/0022-001 - Kromdraai Palaeontological Reserve, Kromdraai 71, Krugersdorp District" (in Engels). South African Heritage Resources Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Oktober 2014. Besoek op 16 September 2013.
  2. R. Broom (1950). Finding the Missing Link. Watts, Londen.
  3. J.F. Thackeray, D.J. de Ruiter, L.R. Berger en N.J. van der Merve (2001). Hominid fossils from Kromdraai: a revised list of specimens discovered since 1938. Annals of the Transvaal Museum 38. pp. 43–56.{{cite book}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
  4. L.R. Berger, C. Menter and F. Thackeray (1994). The renewal of excavation activities at Kromdraai, South Africa. South African Journal of Science. pp. 209–210.
  5. Herries, A.I.R., Hopley, P.J., Adams, J.W., Curnoe, D., Maslin, M.A. 2010. Letter to the editor: Geochronology and palaeoenvironments of Southern African hominin-bearing localities-A reply to Wrangham et al., 2009. "shallow-water habitats as sources of fallback foods for hominins" .

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media