Kransduif

Die Kransduif (Columba guinea) is 'n duif wat in groot dele van Afrika suid van die Sahara voorkom. Die kransduif het in groot getalle van sy oorspronklike habitat van steil kranse en berge na die dorpe enstede beweeg waar hy saam met die wildeposduif woon. Daar word vermoed dat die twee genera soms kruisteel.[1] Daar heers onsekerheid oor die redes vir hul habitatuitbreiding na die stede, maar die hoë toringgeboue verskaf genoeg hoekies en lysies vir nesmaak en kom ruweg met die rotswande van hul natuurlike omgewing ooreen.

Kransduif
Op Tafelberg, Kaapstad, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. guinea
Binomiale naam
Columba guinea

Voorkomswysig

Nabyskoot van die kop, te Wildernis, Wes-Kaap

Hierdie is 'n groot duif, 41 cm in lengte. Die rooibruin rug, witgespikkelde vlerke en blougrys romp is kenmerkend. Die kop is grys, en naby kan 'n rooierige, kaal vel rondom die gesien word. Die nek is bruin, met wit strepe, en die bene is rooi. Die roep is 'n doo-doo-doo. Die geslagte lyk eenders, maar onvolwassenes is bruiner as volwassenes.

Neswysig

'n Kransduif met kuiken

Hierdie spesie bou 'n groot stokkiesnes in 'n boom en lê twee wit eiers. Die vlug is vinnig, met gereelde slae, en by geleentheid 'n skerp flik van die vlerke wat kenmerkend is van duiwe in die algemeen.

Voedingwysig

Die kransduif se kos is groente en hulle versamel in groot getalle waar graan of grondbone beskikbaar is.

Sien ookwysig

Verwysingswysig

  1. Die Suid-Afrikaanse voëlgids (4de uitgawe), John Sinclair, John Mendelsohn, 1987. P.14

Bronnewysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media