Kraakbeen

Kraakbeen is 'n spesiale vorm van bindweefsel met 'n elastiese karakter as gevolg van eienskappe van die ekstrasellulêre matriks. Kraakbeen kan groot druk weerstaan, maar het weinig trekvastheid, in teenstelling tot beenmateriaal. Kraakbeen word in drie tipes ingedeel: hyaliene kraakbeen, elastiese kraakbeen, en fibreuse kraakbeen.

Kraakbeen onder 'n mikroskoop gesien.

Kraakbeen is te vinde in vele gebiede van die liggaam, met inbegrip van die artikule oppervlak van die skeletsbene, die ribbekas, die oor, die neus, die bronchiale buise en die tussenwerwelskywe. Die meganiese eienskappe is intermediêr tussen been en digte bindweefsel.

In teenstelling tot ander bindweefsels, bevat kraakbeen geen bloedvate nie. Die chondrocyte word deur diffusie gevoed, geholpe deur die pompende aksie wat deur kompressie van die artikulêre kraakbeen of fleksie van die elastiese kraakbeen gegenereer word. In vergelyking tot ander bindweefsels groei en herstel kraakbeen stadiger.

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media