Kraaifontein

Kraaifontein is 'n groot dorp in die provinsie Wes-Kaap van Suid-Afrika.

Kraaifontein
Voorstad
Kraaifontein is in Wes-Kaap
Kraaifontein
Kraaifontein
Koördinate: 33°52′0″S 18°41′0″O / 33.86667°S 18.68333°O / -33.86667; 18.68333Koördinate: 33°52′0″S 18°41′0″O / 33.86667°S 18.68333°O / -33.86667; 18.68333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
Metropolitaanse MunisipaliteitStad Kaapstad
Oppervlak
 • Totaal30,82 km2 (11,90 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal154 615
 • Digtheid5 000/km2 (10 000/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
7570
Skakelkodes021
Apostoliese kerk in Kraaifontein

As gevolg van Kaapstad se noordoostelike uitbreiding is die dorp nou in die Kaapstad-metropool opgeneem en word as 'n voorstad beskou.

Kraaifontein het 2 hoërskole (Eben Dönges en Monument Park) en drie laerskole (Laerskool Aristea, Laerskool Fanie Theron en Laerskool Simonsberg).

Daar is twee spoorweë stasies naamlik Eikenfontein en Kraaifontein ook. Amptelik is daar ook 'n skietbaan vir sport beoefening.

Plaaslike bestuurwysig

Kraaifontein se status het met verloop van tyd soos volg verander:

  • 1957-1996: sy eie munisipaliteit
  • 1996-2000: deel van die Oostenberg-munisipaliteit
  • 2000 tot op hede: deel van die Kaapstad-metropool.

Wapenwysig

Die munisipale raad het in 1963 'n wapen aangeneem: In silwer, 'n rooi keper, in die skildhoof vergesel van twee heraldiese fonteine en in die skildvoet van 'n druiwetros met blare van natuurlike kleur. Die helmteken was 'n witborskraai, en die wapenspreuk "Non auro sed virtute". Schalk Pienaar het die wapen ontwerp.

Die wapen is in 1964 by die Kaapse Provinsiale Administrasie geregistreer; in 1967 formeel deur die provinsiale administrateur verleen, en in 1969 by die Buro vir Heraldiek geregistreer.[1][2]

Misdaadwysig

Op Vrydag, 12 Julie 2019, is die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in onder meer Kraaifontein ontplooi om hoë vlakke van misdaad, wat die Suid-Afrikaanse Polisiediens tot dusver nog nie onder beheer kon bring nie, te takel.[3]

Sien ookwysig

Verwysingswysig

  1. Kaap de Goeie Hoop Offisiële Koerant 3245 (26 Junie 1964) en 3391 (3 Maart 1967).
  2. National Archives of South Africa: Data of the Bureau of Heraldry.
  3. "South Africa is deploying the army to fight crime – here's how the murder rate compares to an actual war zone". BusinessTech (in Engels). 12 Julie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Desember 2019. Besoek op 12 Julie 2019.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media