Kort en lang skaalverdeling

Die kort en die lang skaalverdeling is twee verskillende maniere om name aan groot getalle te gee. Dit lei onder meer daartoe dat Afrikaans meestal die woord "miljard" (lang skaal) gebruik vir die getal wat in Engels "billion" (kort skaal) genoem word.

Wiki AfrikaansWiki DeutschWiki English Gebruik Hierdie artikel is vertaal uit die Nederlandse Wikipedia

🔥 Top keywords:

Kort en lang skaalverdeling

Die kort en die lang skaalverdeling is twee verskillende maniere om name aan groot getalle te gee. Dit lei onder meer daartoe dat Afrikaans meestal die woord miljard (lang skaal) gebruik vir die getal wat in Engels billion (kort skaal) genoem word.