Komsomolsk aan die Amoer

Komsomolsk aan die Amoer (Russies: Комсомо́льск-на-Аму́ре, Komsomolsk-na-Amoere) is ’n stad in Chabarofsk-krai, Rusland. Dit is aan die linkeroewer van die Amoer-rivier geleë. Die bevolking in 2014 was 254 934.

Komsomolsk aan die Amoer

Комсомольск-на-Амуре
Stad
Vlag van Komsomolsk aan die Amoer
Vlag
Wapen van Komsomolsk aan die Amoer
Wapen
Komsomolsk aan die Amoer is in Chabarofsk-krai
Komsomolsk aan die Amoer
Komsomolsk aan die Amoer
Die ligging van Komsomolsk aan die Amoer in Chabarofsk-krai
Koördinate: 50°34′N 137°00′O / 50.567°N 137.000°O / 50.567; 137.000Koördinate: 50°34′N 137°00′O / 50.567°N 137.000°O / 50.567; 137.000
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedChabarofsk-krai
Stigting1932
Regering
 • TipeStadsraad
 • BurgemeesterWladimir Michaljof
Bevolking
 • Totaal254 934
TydsoneUTC+11:00
Webwerfhttp://www.kmscity.ru

Geografie en klimaatwysig

Komsomolsk en sy voorstede strek 30 km ver aan die linkeroewer van die Amoer-rivier. Die rivier is by dié punt tot 2,5 km breed. Die stad is 356 km van die krai se hoofstad, Chabarofsk, geleë en sowat 300 km van die Stille Oseaan af. Die naaste ander groot stad is Amoersk, sowat 45 km na die suide.

Temperature kan wissel met tot 50 ºC deur die jaar, met ’n gemiddelde dagtemperatuur van -29 ºC in Januarie en 26 ºC in Julie.

Geskiedeniswysig

Die terrein waar Komsomolsk vandag lê, is in die 13de eeu deur Mongole verower. Dit het toe deel van die Mongoolse Ryk geword en in 1858 deel van die Russiese Ryk.

In 1860 is die dorpie Permskoje (Пе́рмское) daar gestig. In 1931 het die Sowjet-regering aangekondig dat dit skeepswerwe daar wil bou. Bouwerk het in 1932 begin. Vrywilligers van Komsomol, die jeugliga van die Kommunistiese Party, is grootliks gebruik om die stad te bou, vandaar die naam. Baie Goelag-gevangenes in die gebied is egter ook ingespan.[1] Die agtervoegsel "aan die Amoer" is later bygevoeg om dit te onderskei van ander dorpe met dieselfde naam.

Sedert die einde van die 1930's het die stad ontwikkel in ’n streeksentrum vir nywerhede soos skeepsbou, metallurgie en olieraffinadery.

Susterstedewysig

Verwysingswysig

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media