Kombuis-Duits

Kombuis-Duits (Duits: Küchendeutsch, Engels: Namibian Black German) is 'n kontaktaal of pidgin, wat vandag nog deur sowat 15 000 oorwegend bejaarde mense in Namibië gepraat word. Die term Kombuis-Duits verwys na die feit dat dit 'n doelbewus vereenvoudigde vorm van Duits is, wat ontwikkel is om die kommunikasie tussen Duitse setlaars en nie-Blankes in die voormalige kolonie Duits-Suidwes-Afrika te vergemaklik.

Kombuis-Duits
Küchendeutsch
Gepraat in:Vlag van Namibië Namibië
Totale sprekers:15 000
Taalfamilie:
 Germaans
  Wes-Germaans
   Hoog-Duits
    Duits
     Kombuis-Duits 
Skrifstelsel:Latyns (Duitse alfabet)
Taalkodes
ISO 639-1:geen
ISO 639-2:
ISO 639-3:

Voorbeelde:

Kombuis-DuitsDuitsAfrikaans
Lange nicht sehen.Lange nicht gesehen.Lank nie gesien nie.
Was Banane kosten?Was kostet die Banane?Wat kos die piesang?
Herr fahren nicht Haus.Der Herr fährt nicht nach Hause.Die man (heer) ry nie huis toe nie.
Spät Uhr.Zu später Zeit.Laat saans.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media