Knysnaloerie

Die knysnaloerie (Tauraco corythaix) is 'n relatief groot voël wat in die immergroen woude van suidelike en oostelike Suid-Afrika en eSwatini voorkom.

Knysnaloerie
'n Paartjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. corythaix
Binomiale naam
Tauraco corythaix
(Wagler, 1827)
Die verspreiding van die Knysnaloerie

Binne die verspreidingsgebied is die spesie onmiskenbaar, hoewel dit dikwels onopvallend in die boomtoppe is. Saam met die lang stert is dit 40–42 cm lank. Die voël het 'n klein, maar dik oranje-rooi snawel en 'n wit lyn net onder die oog, wat die hoofsaaklik groen vere kontrasteer. Dit het 'n groot groen kuif met 'n wit kruin. Die oog is bruin en die oogringe diep rooi. In vlug kan die karmosynrooi vlug-vere duidelik gesien word.

Hierdie voëls lê twee eiers in 'n vlak nes van stokke wat as 'n platform in 'n boom of bos rankplante gebou word. Die geslagte is soortgelyk, maar jong voëls het 'n korter kuif sonder die wit kruin.

Fotogalerywysig

Sien ookwysig

Verwysingswysig

  1. BirdLife International (2012). "Tauraco corythaix". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media