Kleuterskool

'n Kleuterskool is 'n skool vir kinders tussen die ouderdom van twee tot vyf jaar. Baie kleuterskole bied ook graad R (voorbereidingsjaar) aan, hoewel dit ook in 'n laerskool deurloop kan word. Kleuterskole kan onder privaat bestuur wees, maar kan ook deur die regering daargestel of selfs gesubsidieer wees. Sommige kleuterskole bied ook 'n gebalanseerde ontbyt en middagete vir die kinders aan.

Klaskamer van 'n kleuterskool in Afghanistan.
Ouerdag by 'n kleuterskool in Japan.

Die bywoon van kleuterskole is nie verpligtend nie, maar kan help om kinders vir die laerskool voor te berei. Ouers wat voltyds werk maak ook van kleuterskole gebruik om toesig oor kinders te hou terwyl hulle nie tuis is nie.

Van die vaardighede wat kinders by 'n kleuterskool aanleer:

  • motoriese vaardighede (hand-oog-koördinasie, liggaamlike oefening, ens.)
  • perseptuele vaardighede (visuele persepsie, ouditiewe persepsie, ens.)
  • sosiale en emosionele vaardighede (groepswerk, speel en deel met maatjies)
  • basiese taalvaardighede (praat, lees en skryf)
  • basiese wiskunde (tel, eenvoudige somme, ens.)

Sien ookwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media