Kleine Kuppe

Kleine Kuppe (Afrikaans: Klein Heuwel) is 'n woongebied wat in die suide van Windhoek, die hoofstad van Namibië, geleë is.[1] Kleine Kuppe is 'n middelklasbuurt wat begrens word deur die buurte Olympia in die noorde en Cimbebasia in die weste. Die Engelsmedium privaatskool Windhoek Gymnasium (deel van Curro) het 'n kampus in Kleine Kuppe.[2]

Kleine Kuppe
Voorstad
Kleine Kuppe Uitbreiding 1
Kleine Kuppe Uitbreiding 1
Kleine Kuppe is in Namibia
Kleine Kuppe
Kleine Kuppe
Koördinate: 22°37′16″S 17°06′03″O / 22.62111°S 17.10083°O / -22.62111; 17.10083Koördinate: 22°37′16″S 17°06′03″O / 22.62111°S 17.10083°O / -22.62111; 17.10083
LandVlag van Namibië Namibië
StreekKhomas
StadWindhoek
KiesafdelingWindhoek-Wes
Stigting1980's
Skakelkodes61
Kleine Kuppe (geel) in Windhoek (donkergrys)

Natuurlike en Ontspanningsfasiliteitewysig

Daar is 'n 1 km staproete in Kleine Kuppe wat in Okandekastraat begin,[3] sowel as die Haven-dieretuin.[4]

Verwysingswysig

  1. Kleine Kuppe Map
  2. "www.windhoekgymnasium.com". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 September 2010. Besoek op 5 Desember 2019.
  3. "www.visitwindhoek.net". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2010. Besoek op 5 Desember 2019.
  4. "www.visitwindhoek.net Haven Zoological Park". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2010. Besoek op 5 Desember 2019.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media