Kirgisië

Soewereine staat in Sentraal-Asië

Kirgisië of Kirgistan (Kirgisies: Кыргызстан, Kırgızstan, [qɯrʁɯsˈstɑn]; Russies: Киргизия), amptelik die Kirgiese Republiek (Kirgisies: Кыргыз Республикасы, Qırğız Respublikası; Russies: Кыргызская Республика, Kyrgyzskaja Respublika), is 'n landingeslote land in Sentraal-Asië. Dit grens aan Kasakstan in die noorde, Oesbekistan in die weste, Tadjikistan in die suidweste en die Volksrepubliek China in die suidooste. Kirgisië beteken die "Land van veertig stamme", waarop ook die 40 strale van die vlag van Kirgisië dui.

Kirgisiese Republiek
  • Кыргыз Республикасы  (Kirgisies)
  • Кыргызская Республика  (Russies)
Vlag van KirgisiëEmbleem van Kirgisië
VlagEmbleem
Volkslied: Кыргыз Республикасынын Мамлекеттик Гимни
(tr.: Kırgız Respublikasının Mamlekettik Gimni)
Ligging van Kirgisië
HoofstadBisjkek

42°52′N 74°36′O / 42.867°N 74.600°O / 42.867; 74.600

Grootste stadBisjkek
Amptelike taleKirgisies (nasionale en amptelike taal)
Russies (amptelike taal)[1]
Regering Unitêre parlementêre
grondwetlike republiek
Sadir Djaparof
Ulukbek Maripof
Onafhanklikheid
• Kara-Kirgisiese OR
Kirgisiese SSR
• Verklaar
• Erken
• Huidige grondwet
van die Sowjetunie
14 Oktober 1924
5 Desember 1936
31 Augustus 1991
25 Desember 1991
27 Junie 2010
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
199 951 km2  (85ste)
77 202 myl2
3,6
Bevolking
 - 2020-skatting
 - 2009-sensus
 - Digtheid
 
6 586 600[2] (110de)
5 362 800
27,4 / km2 (176ste)
71,0 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2021-skatting

$35,271 miljard[3]
$5 300[3] (134ste)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2021-skatting

$8,451 miljard[3]
$1 270[3] (158ste)

MOI (2019) 0,697[4] (120ste)  –  medium
Gini (2018)27,7[5] –  laag
GeldeenheidSom (KGS)
Tydsone
 - Somertyd
KGT (UTC+6)
nie toegepas nie (UTC+6)
Internet-TLD.kg
Skakelkode+996
Nasa-Satellietbeeld van Kirgisië
Kaart van Kirgisië
Kirgisië se nege provinsies
Topografiese kaart van Kirgisië
Klimaatsones in Kirgisië volgens die Köppen-klimaatklassifikasie

Kirgisië beslaan 'n oppervlakte van 199 951 km² en het 'n bevolking van sowat 6,6 miljoen in 2020 gehad. Omtrent 76 persent van die bevolking is Moslems en sowat 73 persent is Kirgisiërs, gevolg deur sowat 15% Oesbeke en 5% Russe. Kirgisië se geografie word veral deur groot bergreekse soos Pamir en Tiensjan gekenmerk; hier vloei ook die Sirdarja. Kirgisië het tot in 1991 as die Kirgisiese Sosialistiese Sowjetrepubliek deel uitgemaak van die Sowjetunie.

Kirgisië het nege provinsies (область). Die provinsies is:

  1. Bisjkek*
  2. Batken (Batken)
  3. Chui (Chui-Tokmok)
  4. Jalal-Abad (Jalal-Abad)
  5. Naryn (Naryn)
  6. Osj (Osj)
  7. Talas (Talas)
  8. Issyk-Kul (Karakol)
  9. Osj (stad)

* Bisjkek is die hoofstad van Kirgisië, maar het ook die status van 'n provinsie.

Verwysingswysig

  1. (en) "Kyrgyzstan's Constitution of 2010 with Amendments through 2016" (PDF). Constitute Project. Besoek op 29 Januarie 2021.
  2. (ru) "Основные итоги естественного движения населения январе-августе 2020г". stat.kg.
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 (en) "Kyrgyz Republic". Internasionale Monetêre Fonds. Oktober 2020. Besoek op 29 Januarie 2021.
  4. (en) "Human Development Report 2020" (PDF). United Nations Development Programme. 2020. Besoek op 29 Januarie 2021.
  5. (en) "Gini index". Wêreldbank. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Maart 2019. Besoek op 29 Januarie 2021.

Bronnelyswysig

Algemeen

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media