Kersliedjies in Afrikaans

Afrikaanse kersliedjies

Die meeste Kersliedjies in Afrikaans het aanvanklik as vertalings of verwerkings van Europese of Amerikaanse Kersfeesliedere begin (baie van hulle self voorheen kontrafakte); van hulle het nie besondere byval gevind nie, ander het wel. Eers teen die tweede helfte van die 20ste eeu het platemaatskappye ook munt uit Kersfees begin slaan, terwyl die kerke hul eerste sangbundels vir die jeug uitgegee het.

Tradisionele kerkliederewysig

Adventlofliedere (Sewendedag-Adventistekerk)wysig

Die volgende liedere is opgeneem in die Adventlofliedere (1960, met bladmusiek):

GesangNaamOorspronklikLiriekskrywerMelodie
69Luister hoe die eng’le singHark! the herald angels singCharles WesleyVerwerk uit Mendelssohn (1846); deur William H. Cummings (1850)
70Soos van ouds die wyseAs with gladness men of oldWilliam C. Dix. (1861)Verwerk uit Conrad Kocher (1838)
71Kyk, 'n ster het verskynThere’s a song in the airJosiah G. Holland (1872)Karl P. Harrington (1904)
72Eenmaal het die hemelkoreAngels from the realm of gloryJames Montgomery (1819)Henry Smart (1867)
73In die velde digby BethlehemThe First NoelTradisioneelTradisioneel
74Kom herwaarts getrouesAdeste Fideles (O come, all ye faithful)Naamloos, Latyn, 18de eeuBron onbekend, 18de eeuse wysie
75O kleine dorpie BethlehemO little town of BethlehemPhillips Brooks (1868)L.H. Redner (1868)
76'n Wonderskone liedIt came upon midnight clearEdmund H. Sears (1850)Richard B. Willis (1850)
77Stille nagStille NachtJoseph Mohr (1818)Franz Gruber (1818)
78Toe herders een nag in die veldWinchester Old

(While shepherds watch their flocks)

Nahum TateEste se Psalmboek (1592)

Afrikaanse Gesangeboek (1978)wysig

Die oorsprong van die volgende liedere word aangetref in Waar kom ons Afrikaanse Gesange vandaan deur G.G. Cilliers (1982), betreffende die Afrikaanse Gesangeboek (1978 en vroeër):

Gesang #NaamTeks, verwerking of hersiening (Afrikaans)OorspronklikMelodie
78aU het gekom, ImmanuelVerwerk: I.L. de Villiers (1978)O come, o come Immanuel;

John Mason Neale (19de eeu)

L.B. Buys (1978)
78bU het gekom, ImmanuelVerwerk: I.L. de Villiers (1978)O come, o come Immanuel;

John Mason Neale (19de eeu)

T. Helmore (1856, aangepas uit ou kerkmelodieë)
79Kom, loof die God van IsraelG.J. van der Merwe (1978)Lukas 1:68-79Brother James’ Air

J.L. McBain (1934)

80O Christus, ons verlangeJan Jacob Lodewijk ten Kate (1868)

A. van Selms (1944)

A.P. van der Colf (1978)

Wie soll ich dich empfangen;

P. Gerhardt (1653)

Sedert 1944 Aurelia

S.S. Wesley (1864)

81Maak oop die poorte, deure, wyd!J. Baumbach (1934)

I.L. de Villiers (1978)

Macht hoch die Tür; G. Weissel (1623)Afgedruk in Halle, 1704.
82Vanuit die hemel is gebringHalleluja (1950)

I.L. de Villiers (1978)

Vom Himmel hoch da komm ich her; Martin Luther (1535)Martin Luther (1535)
83Soos daar lank reeds tevoreI.L. de Villiers (1978)Es ist ein Ros entsprungen; Trier (1587); Layriz (1844)15de eeu/M. Praetorius (1607)
84Weer dink ons saam aan daardie nagG.B.A. Gerdener (1931, 1944)

A.P. van der Colf (1978)

Noch juicht ons toe die zaal’ge nacht;

P.L. van de Kasteele (1806)

15de eeu (afgedruk in Geneefse Psalmboek 1551)
85Redder van ons lewe, Jesus, troue HeerVrye vertaling uit die Nederlands, G.J. van der Merwe (1978)Voor 1000 n.C. bekend, maar in Nederlands eers gedruk in 1615; Nu zijt welle(c)kome, Jesu, lieve Heer


Uit Theodotus se Het Paradijs der Gheestelijcke ende Kercklijcke Lofsanghen (1627)
86Loof God, O Christen! Hy is grootI.L. de Villiers (1978)Lobt Gott, ihr Christen alle gleich;

N. Herman (1560)

N. Herman (1554, moontlik afgelei van 'n ou Latynse Kerslied, ‘Puer natus est nobis’)
87Kom, kinders, besing met 'n vrolike stemG.B.A. Gerdener (1931, 1951)

A.P. van der Colf (1978)

Ihr Kinderlein kommet; C. von Schmidt (1811)J.A.P. Schulz (1794, oorspronklik bedoel vir die volksliedjie Wo findet die Seele, die Heimat, die Ruh’, postuum saamgevoeg met die Kersteks van Von Schmidt) / Gütersloh (1832)
88Kom alle getrouesIn Suid-Afrika aanvanklik in Nederlands.

G.B.A. Gerdener (1931, 1951)

J. Baumbach (1934)

A.P. van der Colf (1978)

Adeste fidelis. Oorsprong onbekend.J. Reading (omstreeks 1680)
89Jesus, ons loof U!In Suid-Afrika eers bekend as Eeuwen geleden, kwamen getreden; in 1951 verwerk na Soos die herders van weleer.

A.P. van der Colf (1978)

Schönster Herr JesuSilesië; 1842
90Herders op die ope veldeUit die Engelse vertaling vry vertaal vir die Hallelujah-liedboek, 1951 (ook opgeneem in die FAK-sangbundels 1961 en later).

A.P. van der Colf (1978)

Quem vidistis, pastores; (Middeleeue)

Shepherds in the fields abiding

G.R. Woodward (1927-vertaling)

Les anges dans nos campagnes (Franse (of Vlaamse) Kerslied)
91Wyl herders by hul kudde wagUit die Engelse verwerking vry vertaal vir die Hallelujah-liedboek, 1951, deur E. Louwrens.

A.P. van der Colf (1978)

Als ich bei meinen Schafen wacht; Keulse Katolieke gesangeboek (1623); Engelse verwerking deur H.W. Foote (1936).Keulse Katolieke gesangeboek (1623)
92Soos die herders juig ons, HeerI.L. de Villiers in medewerking met J.J.K. Kloppers (1978)Quem pastores / Quempas; 9de eeu.

As gemengde beurtsang in sowel Duits as Latyn word die lied met sy drie dele vir die eerste maal in 1555 afgedruk in 'n Silesiese gesangboekie van pastor Triller.

14de eeu; Silesiese gesangboekie te Breslau.
93Weet jy nog hoe dit gebeur hetI.L. de Villiers (1978)Wisst ihr noch, wie es geschehen H. Claudius (1887)C. Lahusen (20ste eeu)
94Eens in die volheid van die tydA.P. van der Colf (1978)Winchester Old (‘While shepherds whatched their flocks by night’), N. Tate (17de eeu).Est(e) se Psalmboek (1592), vermoedelik deur G. Kirby(e), as beryming vir Psalm 84 (“How pleasant is thy dwelling place”). In 1862 is Tate se woorde vir die eerste maal met Kirby se melodie gesing.
95Ek kniel ook voor u voete, HeerI.L. de Villiers (1978)Ich steh an deiner Krippen hier;

P. Gerhardt (1653)

J.S. Bach (1736)
96Stille nag, Heilige nag!G.B.A. Gerdener (1931)

I.L. de Villiers & A.P. van der Colf (1978)

Stille Nacht; J. Mohr (1818)F.X. Gruber (1818)
97Die Woord – die Heer! – het mens gewordG.G. Cillié (1951, 1961)

A.P. van der Colf (1978)

Coventry Carol; R. Croo (1534)Engelse melodie (1591)
98U – die Woord – het mens gewordG.J. van der Merwe (1978)In natali Domini (15de eeu). In Duits verwerk Da Christus geboren war (Wittenberg, 1560)Duits, 15de eeu, Gesangboek van die Boheemse Broeders (1544)
99O Jesus, ons Heer,

U het ons verbly

G.G. Cillié (1951)

A.P. van der Colf (1978)

O Jesulein suss, o Jesulein mild; V. Thilo (1650)S. Scheidt (1650) / J. S. Bach (1736)
100Kom, volk van God, kom laat ons juigVertaal en verkort vir Afrikaanse Gesangboek (1944; Gesang 46:1-7).

G.J. van der Merwe (1978)

Ich dank dir schon durch deinen Sohn; P.L. van de Kasteele (1806)Boheme (1595) / M. Praetorius (1610)
101Ons loof u, Jesus, hoogste Heer!A. Hugo (1978)Gelobet seist du, Jesu Christ; Martin Luther (1524)15de eeu, Wittenberg (1524)
102Loof die God van ons verlange!J. Baumbach (1934, gesangboek Cantate, van die Berlynse Sendinggenootskap; 'n paar strofes is opgeneem in die FAK-sangbundels 1961 en 1979).

I.L. de Villiers (1978)

Bewoording: Fröhlich sollt mein Herze springen deur P. Gerhardt (1653), soos opgeneem in die Praxis pietatis melica.


J.G. Ebeling se melodie van 1666 vir 'n ander gedig van Gerhardt; Warum sollt ich mich denn grämen.
103O die goeie tyding, o die blye tydingDie melodie kom die eerste maal in Suid-Afrika voor in die bundel Kinderharp, die bewoording in die Nederlandse Hallelujah-gesangboek (1903) opgeneem as “O hoe heerlijk, hoe begeerlijk, is het Kersfeest voor de ziel”, 'n baie vrye verwerking.

G.B.A. Gerdener (1931)

A.P. van der Colf (1978)

O du fröhliche, o du selige; J.D. Falk & H. Holzschuher.18de eeuse melodie van Sisiliaanse vissers ter ere van die heilige Nikolaas, soos gesing op 6 Desember, soos opgeteken deur die Duitse musikus, Herder. Vir die hedendaagse Siciliane haas onbekend, maar wel bekend in Venesië, waar die wysie op die fees van die Maagd Maria gesing word: “O Sanctissima, O Purissima”
104Hoor die blye tydingI.L. de Villiers (1978)Alle Jahre wieder (onbekend, vermoedelik 19de eeu). 'n Verwerking hiervan, Alle Weihnacht wieder, deur Ilse Bauch, kom as uitgangspunt dien vir die Afrikaanse vertaling.Friedrich Silcher (19de eeu)
105Vol vreugde sing die eng’leskaarA. Gie (1944)

I.L. de Villiers (1978)

Von Himmel hoch, ihr Englein kommt; Keulse Katolieke gesangeboek (1623, hoewel selfs op 1588 geskat)Keulse Katolieke gesangeboek (1623)
106Dit is die dag deur God geskenkEen van die weinige Kersgesange wat in die Afrikaanse kerke tot 1944 gesing is. Daarna is die aantal strofes verkort vir die vertaling van die Afrikaanse Gesangboek (1944, Gesang 111) en A.P. van der Colf verkort die lied met nog 'n strofe minder.Vom Himmel hoch; C.F. Gellert (1757), later vertaal deur P.L. van de Kasteele (1806)Martin Luther (1539)
107Vier bly van Gees die Christusfees!Afrikaanse Gesangeboek (1944, Gesang 113) vertaal vier van die strofes taamlik getrou.

A.P. van der Colf (1978).

C.F. Gellert (1757) gebruik dieselfde titel as P. Gerhardt (O Jesu Christ, dein Kripplein ist), maar net met ander lirieke. Dit is weer deur P.L. van de Kasteele en Ahasverus van den Berg in Nederlands vertaal.Melodie van J. Crüger gebruik by O Jesu Christ, dein Kripplein ist; P. Gerhardt (1653); vermoedelik is die inspirasie verkry uit ouer komposisies, veral uit die werke van J.H. Schein en die Geneefse Psalter van 1562.
108Halleluja, prys die HeerVertaling van Afrikaanse Gesangeboek (1944, Gesang 114) smelt Op Jezus’ geboorte en Engelenzang saam.

G. J. van der Merwe (1978) verkort albei liedere, maar behou die gedagtes.

H.A. Bruining se Op Jezus’ geboorte, asook A. Rutgers en R. Feith se Engelenzang.Melodie van Psalm 150 verskyn die eerste keer in die voltooide Geneefse Psalmboek van 1562.
109Saam met sy Kerk wil ek belyJ. Baumbach (1934, gesangboek Cantate, van die Berlynse Sendinggenootskap).

I. L. de Villiers (1978) kort teks in tot drie strofes. Die indeling van Gesang 109 by die Kersrubriek van 1978, berus alleen op die woord ‘krip’.

Nun freut euch, lieben Christen g’mein; Martin Luther (1523)15de eeu, Neurenberg, 1923, gegrond en vereenvoudiging van 'n vroeë volksliedjie.
110Die Heiland is geboreJ. Baumbach (1934); ander vertalings opgeneem in die Hallelujah (1951) en FAK-sangbundel (1979).

I.l. de Villiers (1978)

In dulci jubilo (14de eeu)Voor-Reformatories (14de eeu; Wittenberg, 1533)
111Neem nou maar, Heer, U knegTotius verwerk Lukas 2:29-32, die lofsang van Simeon, in Afrikaans vir die Afrikaanse Gesangboek (1944, Gesang 110).Cantique de Simeon, ook Nunc dimittis; Calvyn (1539), later vervang deur beryming van Clement Marot. Nederlandse beryming opgeneem in die psalmboek van Dathenus (1566), met vernuwe vertaling in 1773.Psalmboek in Lyon (1547) en Genève (1551), soos opgeteken deur Louis Bourgeois.
112Die Heersers op die troon kon weetA. Hugo vertaal Hostis Herodus impie; nagesien deur A.P. van der Colf (1978)A Solis ortus cardine wat in twee dele opgebreek is, die laaste deel genaamd Hostis Herodus impie; Caelius Sedulius (5de eeu)Die Geneefse Psalm 131 was onsingbaar; M.L. de Villers se komposisie (1921) is derhalwe ook aanvaar.
113Hoe glansryk blink die MôresterI.L. de Villiers (1978)Wie schön leuchtet der Morgenstern; P. Nicolai (1599)Straatsburg, 1538 (ouer bron) / P. Nicolai (1599)

Die Halleluja (1972)wysig

Die volgende liedere gedenk die geboorte van God, die Seun, in die Die Halleluja (1972, met bladmusiek):

Nr.Titel
29O Christus, diepst' verlange
30Dit is die dag, deur God geskenk
31Weer dink ons aan die saalge nag
32Vier bly van gees
33Skoonste Gesangt met die Ewige Tyding
34Hoor die blye eng'lelied
35Die Heiland is gebore
36Stille nag, heilige nag
37Wie het die Woord van God geglo (St. Mary)
38O, die vrolike, o die salige
39Kom herwaarts, getroues (Adeste, Fideles)
40Betlehems Ster, o wonderlig
41Kom, kinders, kom juig nou met vrolik' geskal
42By Betlehem in winterkou

Jeugsangbundel 1 (1984)wysig

Die volgende liedere is opgeneem in die Jeugsangbundel 1 (1984, met bladmusiek):

Gesang #NaamTeks, verwerking of hersiening (Afrikaans)OorspronklikMelodie
55Hoor die blye eng’le liedA.P. van der ColfTeks: C. WesleyF. Mendelssohn
89Al was ek nie daar nieA.P. van der ColfW.J. Kirkpatrick (Away in a manger)
90Sing lof op die aardeA.P. van der ColfStrassburger Gesangbuch
91In die stad van koning DawidPierre MalanH.J. Gauntlett
92Geskenke met KersfeesA.P. van der ColfE. Hugo
93'n Kindjie is geboreA.P. van der ColfW. Rein

Jeugsangbundel 2 (1993)wysig

Die volgende liedere is opgeneem in die Jeugsangbundel 2 (1993, met bladmusiek):

Gesang #NaamTeks, verwerking of hersiening (Afrikaans)OorspronklikMelodie
5Die Heiland is gebore!Emma BadenhorstOostenrykse volksmelodie 1881
13Ere aan God! Bring Hom die eer!Tom GouwsLowell Mason (1792–1872), in aansluiting by George F. Handel (1685–1759)
26Jubel, o nasiesLouwrens Strydom en Emma BadenhorstIsraelse volksmelodie
37Ons het gehoor die Hemelheer
42Sing, HallelujaA.P. van der Colf
49Want so lief het God die wêreld gehadVgl. Johannes 3:16 en Spreuke 3:16Onbekend (1ste deel); Dirk P. Myburg (2de deel)
55In die nag by hulle weidingLouwrens StrydomPoolse Kersmelodie
61'n Kindjie is geboreA.P. van der ColfNun will der Lenz uns grüssen; W. ReinW. Rein

Sionsgesange (1947)wysig

Nr.Inleiding
24Daar het oor aardse, donk’re wolke, / 'n eewge Heilson opgegaan / Kom uit die duisternis, o volke, / en neem sy lig met vreugde aan. / Dié Son verdrywe met sy strale / die swarte skadu’s van die dood; / en sprei sy luister oor die dale / van sondenag en angs en nood.
25Môrester vol glans en prag, / U verlig die wêreldnag. / Hoogste Goed, / send u gloed / in ons koud en droef gemoed!
26O Heilryk’ Woord – Wie kan dit vat? / God het die wêreld liefgehad, / en het sy eenge Seun gegee, / om ons te red uit skuld en wee.
27Hoe sal ek U, my Koning, / reg feestelik ontmoet, / hoe in my aardse woning / U waardigheid begroet?
28O Heer van gindse heerlikheid, / U kom tot ons hier in die tyd. / Ja, U verlaat die hemeltroon, / om onder ons op aard’ te woon
29Kom, luister: wat klink daar, / o so lieflik en skoon? / Dis 'n boodskap deur 'n engel, / dis 'n woord van Gods troon:
30Sing, o Sion, wees verheug; / jeug van vreug, Jerusalem! / Kyk jou Koning kom na jou; / ja, Hy kom, die Vredevors.
31Hoor, hoe bly die eng’leskare / God die Here hulde bring, / en van vrede hier op aarde / lieflik deur die nag heen sing. / Voeg jou stem, o aards’ gewemel, / by die jubel van die hemel;
32O skone klanke wat ek hoor, / dit roer my hart, dit streel my oor. / Voorwaar, dit is 'n eng’lestoet; / hul sang bring ons 'n hemelgroet.
33Die Heiland is gebore! / - So klink die engelstem; / en sang van hemelskare / ruis soet oor Betlehem.
34Verhef, verhef jul hart en stem, / sing, juig in jubelkore! / 'n Blymaar kom van Betlehem: / die Heiland is gebore!
35Soos eens voorspel voor eeue, / het daar 'n tere skeut / vanuit 'n stomp se wortels / heel lieflik opgespruit. / Dié het 'n blommetjie gebring uit dorre aarde, / - fraai, soos geen ander nie.
36Stille nag, heilige nag; / eensaam hou Josef wag / met Maria, die moeder so teer / Heil’ge Kindjie! Ons kniel voor U neer / slaap in hemelse rus, / slaap in hemelse rus.
37O die vrolike, o die salige vredebringende Kersfeestyd. / Ons was diep verlore; / Christus is gebore; / Juig nou, juig nou bly, o Christenheid!
38O, watter grote liefdeblyk / gee God ons van sy troon! / Want Hy ontsluit die hemelryk, / om ons sy guns te toon, / om ons sy guns te toon.
39Ons bring U daarvoor lof en eer, / dat U mens geword het, Heer / vanuit 'n jonkvrou wonderbaar; / dus sing en juig die eng’leskaar. / Halleluja!
40Dit is die dag wat God ons skenk;/ laat elk sy liefde bly herdenk. / Sing, aard’ en hemel, wees verheug / en vier dié dag met grote vreug!
41Gelowiges, kom nou, / vrolik triomferend; / o kom tog, kom almal na Betlehem! / Kyk, dáár’s die Heiland as 'n kind gebore! / O kom en bring aanbidding (x3) aan Christus, die Heer!
42Kom herwaarts, o kinders, met vrolik’ geskal, / gaan almal met spoed nou na Betlehems stal! / Want daar het, ten blyk van Gods liefde en mag, / 'n heerlike wonder gebeur in die nag.
43Betlehems ster, hoé straal u glans / aan die donk’re hemeltrans - / wyse manne kom van ver;  / u is hul gids, o lieflike ster! / u is hul gids, o lieflike ster!
44Nog juig ons toe die saalge nag, / waarin 'n ster van nuwe prag, / en engele met nuwe vreug / hul saam oor Jesus koms verheug.
45O Betlehem, gering en klein, / en tog so hoog geëer / Want hier het God as mens verskyn: / 'n Kindjie, swak en teer.

Buitekerklike verbandwysig

FAK-Sangbundel (1961)wysig

Nr.TitelDigterKomponis
267Susani wiegeliedOnbekendOnbekend
268Dogter van SionH.G. (na die Bybel)Händel (uit die oratorium Judas Maccabäus)
269Juig my hartEerw. J. BaumbachJ. Ebeling
270Betlehems veldeTheo W. JandrellVolkswysie
271Hef op jul hoofde!H.G. (na Psalms 24 en 98)Von Gluck
272Oor Betl’hems stille veldeP.H. LangenhovenWysie 1450; deur

M. Prätorius vierstemmig bewerk in 1609

273Verheug u in die HeerG.G. CilliéJ.S. Bach
274Herders op Betlehems ope veldeG.G. CilliéFranse Kerslied
275Hy verlaat sy HemelwoningC.G.S. de VilliersH. Berlioz (uit: Die kinderdae van Christus)
276Lief Kindjie kleinG.G. CilliéEngelse Kerslied (Coventry Carol)
277Soet klink die awendklokkeP.-H. JohlDuitse Kerslied, verw.. D. de Villiers
278Stille nag, heilige nagJ. MohrF. Gruber
279Met middernag keer feestelik weer

(Dis Kersfees)

C.G.S. de VilliersD’Adam
280O Jesuskind rein,

O Jesuskind soet

G.G. CilliéJ.S. Bach

FAK-Sangbundel 2 (2016)wysig

Nr.TitelDigterKomponis
174Sonneblom uit BethlehemLize BeekmanLize Beekman
261KersliedjieP.K. de VilliersP.K. de Villiers
292In Palestina’s veldeChris LambrechtTradisioneel/Chris Lambrecht 17 November 1984

(Oorspronklik 'n Hollandse lied wat opgeteken is by Tant Poppie Gous ongeveer 1973 in Excelsior, Vrystaat, wat dit by haar ma in die konsentrasiekamp tydens die Tweede Vryheidsoorlog gehoor het)

294KersliedjieD.J. OppermanLourens Faul
298Maria se lofliedLukas 1:47Ellen van Eyk
301O, nag der nagte suidelikHennie AucampNiel van der Watt (1996)
309Bethlehemster, o wonderligArabella K. Hankey / G.B.A. GardenerKomponis onbekend
310Bring my die ou-ou tydingArabella K. Hankey / Jacques LouwWilliam H. Doane
337Somerkersfees

(Welkom, o stille nag van vrede)

Koos du Plessis (v. 1 & 2); Jannie du Toit (v. 3)Koos du Plessis

Ander voorbeeldewysig

TitelSanger(es)/SanggroepAlbum/MediumUitreikdatumSkrywer
As dit Kersfees wordElizabeth FourieTjokkerjol1999Elizabeth Fourie
Kersfeestyd regoor die wêreldKurt Darren, Nicholis Louw, Ray Dylan, Fredi Nest, Die Campbells, Amor Vittone, Pieter Koen, Hi-5, David Fourie, Shine 4, Jakkie Louw, Helene Bester, André Schwartz60 Goue Kersfees Treffers2006
Slaap my kindKurt Darren60 Goue Kersfees Treffers2006
Jesus gaan verjaarNicholis Louw60 Goue Kersfees Treffers2006
Krismis LiggiesDozi60 Goue Kersfees Treffers2006
Vet rooi omieDie Campbells60 Goue Kersfees Treffers2006
Gee my jouFredi Nest60 Goue Kersfees Treffers2006
Weskus KrismisWicus van der Merwe60 Goue Kersfees Treffers2006
Ons liefde is soos KersfeesAmor Vittone & Pieter Koen60 Goue Kersfees Treffers2006
Nou’s dit KersfeesShine 460 Goue Kersfees Treffers2006
Die GeskenkHi-560 Goue Kersfees Treffers2006
25 DesemberHelene Bester60 Goue Kersfees Treffers2006
Kersfees In AfrikaChris Chameleon30 November 2007
(Rooi Rose-CD, Oktober 2007)
SneeumanLianie MayKersfees met Lianie13 Julie 2008 (Youtube)Johan Vorster
Geskenk uit BethlehemLianie MayKersfees met Lianie13 Julie 2008 (Youtube)Sean Else & Johan Vorster
Velde van hoopRonéll ErasmusSing Kersliedere6 Julie 2009
Kerswense vir ons kindersRonéll ErasmusSing Kersliedere6 Julie 2009
Ek gloRonéll ErasmusSing Kersliedere6 Julie 2009
Lig van die HereRonéll ErasmusSing Kersliedere6 Julie 2009
Pinochio Se DamRobbie WesselsKersfees is groot3 November 2009
MariaRudi en CorleaKersfees is groot3 November 2009
Kersfees In AfrikaAdam TasStorm van Liefde26 Augustus 2010
Ek wens elke dag was KersfeesAdam2011
Josef en MariaNeil Büchner05 November 2019Neil Büchner
Reën vir Kersfeesmet Sam, Calla, Axene, Kobus Matthews, 1925 Band, Deon Terblanche & Shanai Vos09 Desember 2019MarulaBoom en vriende
KersfeestydBok Radio met Loki RothmanKersfeestyd27 November 2020Loki Rothman

Stemme: Le-Lue van der Sandt, Natisha van Zyl, Chanel Lotz, Johan Roos, Almarie du Preez

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media