Kerkstraat 30, Tulbagh

Kerkstraat 30 is 'n nasionale gedenkwaardigheid op Tulbagh in die Wes-Kaap, Suid-Afrika, en bes moontlik die geboortehuis van Henry Fagan, hoofregter van die Unie van Suid-Afrika van 1957–'59.

Kerkstraat 30, Tulbagh.

Die huis is laat in die 18de eeu deur Cosmus Rademan gebou. Henry Fagan, die eienaar van Kerkstraat 32, net langsaan, het Kerkstraat 30 in 1885 vir sy seun Henry Allan Fagan jr. gekoop. Vier jaar later is die latere politikus, skrywer, hoofregter en vertaler van Die Stem in Engels, Henry Fagan, bes moontlik in dié huis gebore aangesien dit nog tot 1923 in sy ouers se besit was.

'n Winkel en regspraktyk is in die Fagans se tyd uit die twee huise bedryf. Een van die seuns, Johannes, was 'n belowende komponis en nog een, Gideon, 'n dirigent van wêreldaansien en ook ’n komponis.[1]

Bronnewysig

  • (en) Richardson, Deirdré. 2001. Historic sites of South Africa. Cape Town: Struik.

Verwysingswysig

  1. (en) SAComposers Geargiveer 31 Desember 2016 op Wayback Machine. URL besoek op 29 Julie 2016.

Koördinate: 33°17′11″S 19°8′21″O / 33.28639°S 19.13917°O / -33.28639; 19.13917

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media