Keiskammahoek

Keiskammahoek is 'n dorpie in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp lê in 'n kom in die Amatholeberge, 42 km noordwes van King William's Town.

Keiskammahoek
Uitsig oor Keiskammahoek
Uitsig oor Keiskammahoek
Keiskammahoek is in Oos-Kaap
Keiskammahoek
Keiskammahoek
 Keiskammahoek se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°41′S 27°09′O / 32.683°S 27.150°O / -32.683; 27.150Koördinate: 32°41′S 27°09′O / 32.683°S 27.150°O / -32.683; 27.150
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikAmathole
MunisipaliteitAmahlathi
Oppervlak
 • Totaal15,67 km2 (6,05 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal4 429
 • Digtheid283/km2 (730/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.3%
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense1,4%
 • Swart mense97.1%
 • Ander1.0%
Taal (2011)
 • Xhosa 94.6%
 • Afrikaans 1.8%
 • Engels 1.1%
 • Ander 2.6%
Poskode (strate)
5670
Poskode (posbusse)
5670
Skakelkode040
Die Sint Matthews-sendingstasie net buite Keiskammahoek. Die ou skoolgebou is so vervalle dat daar al bome in die mure groei.

Geskiedeniswysig

Die dorpie is tydens die Sewende Grensoorlog (Oorlog van die Byl, 1846-1847) as 'n voorpos gestig alhoewel daar reeds in 1830 'n sendingstasie hier naby gestig is.[2] Die oorlog is hier met die oorgawe van die Xhosa-hoofmanne Sandile en Anta beëindig. Die dorp is eers in 1853 gestig na die Agtste Grensoorlog beëindig is.

Distrikwysig

Alhoewel bees- en skaapboerdery en die kweek van tabak belangrik is, is bosbou (denne- en bloekombome) die belangrikste. Stutterheim is die naaste groot dorp, 37 km weg. Die Keiskammarivier ontspring ook in hierdie omgewing.

Sien ookwysig

Verwysingswysig

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Keiskammahoek". Sensus 2011.
  2. Raper, Peter (1987). "Dictionary of South African Place Names". Johannesburg: Lowry Publishers. p. 244. Besoek op 22 Mei 2021.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media