Keël

(Aangestuur vanaf Kegel)

'n Keël is 'n driedimensionele geometriese vorm wat deur twee parameters beskryf word. Dit kan vergelyk word met die vorm van 'n (afgeslote) heksehoed.

'n Keël met radius r, hoogte h en lengte van skuinssy l.

Oppervlak en Volumewysig

Indien die straal van die sirkelvormige basis van die keël is, die hoogte is en die lengte van die skuinste van die punt van die keël tot die sirkelvormige rand, dan is:


Gedeeltelike volumewysig

Keël.

Hier volg die oppervlak en volume van 'n keël.

Totale volume

Gedeeltelike volume

  • , : Radius en hoogte van groot keël
  • : Klein radius
  • : Afstand tussen groot en klein radius (sien skets)

In terme van R, H en h:

In terme van R, H en r:

In terme van R, r en h:

Afleiding van formule vir volumewysig

Gestel keël se dimensies is:

  • R = Radius
  • H = hoogte

Kies 'n baie dun skyfie in die keël wat afstand h van die bopunt is met dikte dh.

Die radius van die dun skyfie, kan soos volg bepaal word:

Die volume van die dun skyfie is die volgende:

Integreer nou van 0 tot H:

Afleiding van formule vir gedeeltelike volumewysig

In terme van R, H en hwysig

kan soos volg geskryf word in terme van , en :

Hierdie kan weer terug vervang word in die oorspronklike formule:

Vervang weer terug in hoof formule:

In terme van R, H en rwysig

Stel:

  • = hoogte van klein keël
  • = radius van klein keël

Die verhouding tussen , , en is:

Dus:


In terme van R, r en hwysig

Kry eers H in terme van R, r en h:

Vervang hierdie nou in die formule wat in terme van R, H en r is:

Kyk ookwysig

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media